Hester Hendrina Aletta Venter Coetsee - Mismerge?

Started by Sharon Doubell on Tuesday, September 7, 2021
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

Showing all 12 posts

Private User says

n Dogter Hester Hendrina Aletta Venter Gebore 29.05.1789 Doop 11.02.1790 Kaapstad. Doop:-https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HY-DZN4-WP2?i=137&cc=... (Hester Hendrina Aletta Venter)

Ek het van die dokumente na Johann Ahlers gestuur as bewyse. (Johann Ahlers)

Sy is met Johannes Coetzee b5c5d7e1 getroud. (Johannes Coetzee)

Daar was en is n groot probleem want n persoon het al die kinders ontkoppel van Johannes Coetzee en van die kinders is tans by verkeerde ouers. Ek het vir Herman Potgieter gevra om die regstelling te hanteer.

Daniel Botes is ook bereid om te help. (Daan Botes)

Hier is die Geni Profiel waar al die kinders is wat foutief is. Jan Abraham Coetzee Jan Abraham Coetzee, e1f2

Sy broers en susters moet ook gemerge word.

Do we have sources for Hester's marriage to Johannes Coetzee and their children?

Hallo Sharon,

Ons was n hele span wat saam gewerk het en die Stambome is nou op plek. Herman Potgieter het al die merges hanteer.

Johannes Coetzee 1803 was met Hester Hendrina Venter 1805 getroud. Johannes Coetzee 1784 is met Hester Hendrina Aletta Venter 1789 getroud. Die persoon wat die ontkoppeling gedoen het blyk hy het die vrouens as een beskou.

Vertrou die inligting is voldoende.

Groete

Lenie Gast

Thank you - very helpful:

Johannes Coetzee 1803 was met Hester Hendrina Venter 1805 getroud.

Johannes Coetzee 1784 is met Hester Hendrina Aletta Venter 1789 getroud

Can someone find and post links to Johannes Coetzee 1803 & Hester Hendrina Venter 1805 please?

Hester Hendrina Venter Geni Profiel:-Hester Hendrina Coetzee

Johannes Jacobus Coetzee Geni Profiel:-Johannes Jacobus Coetzee, b5c4d9e8

Groete

Lenie

Hallo Sharon,

Hester Hendrina Venter word op die doopregister van Graaff Reinet as die dogter van Tjaart Nicolaas van der Walt en Maria Elizabeth van der Walt aangegee. Gebore 01.02.1807 Doop 06.02.1807. Wonder net is die man se van per toeval verkeerd geskryf of is hy Venter. Volgens Hester Hendrina Venter/Coetzee se Sterfkennis word haar pa as Tjaart Nicolaas Venter aangegee. Doop:-https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-D921-T?i=258&...

Sterfkennis:-https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQF-MSS7-Z?i=143&...

Groete

Lenie Gast

Private User thank you for that > I don't see Venter on this DN: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQF-MSS7-Z?i=143&... van der [Wie weet? ;-)]

Acc to the SAF data n the Overview, Venter is her mother's maiden name.:
Maria Elizabeth VAN DER WALT * dist. Colesberg c. 1788 4.9.1788 † “Vlakfontein”, dist. Middelburg Kp 7.6.1863 d.v. Hendrik van der Walt en Hester Venter

So: Hester Hendrina Coetzee 1807-1866:
do Tjaart Nicolaas v der Walt & Maria Elizabeth (do Hendrik v der Walt & Hester Venter)

  • Nicholas *Catharina Cornelia *Floris Andries *Hester Hendrina *Johannes Jacobus *Jon Hendrik *Maria Elizabeth *Hubrey Catharina

x Johannes Jacobus Coetzee, b5c4d9e8 (1803 - 1876)
(so: Floris Coetzee & Catharina De Klerk)

  • Floris Andries *Johannes Jacobus Adriaan *Jan Hendrik *Renske Wilhelmina Catherina *Hubrey Catherina Florina Fransina

Of course this is a problem: Tjaart Nicolaas Venter - which isn't Tjaart Nicolaas v der Walt & Maria Elizabeth V der Walt (do Hendrik v der Walt & Hester Venter)
Whole thing looks worryingly incestuous :-/

Showing all 12 posts

Create a free account or login to participate in this discussion