Immediate Family
-
husband
-
husband
-
daughter
-
daughter
-
father
About Trijntje Theunisz Ganzevanger, SM/PROG
http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/court-of-justice/361-cj780...
zie Olivier en Visser families van de Kaap http://www.ballfamilyrecords.co.uk/olivier/I052.html
Never assumed surname of either husband
Haar officiële (doop) geboorte voornaam is Catharina, haar roepnaam was Trijntje. Voorgesteld wordt de voornaam te veranderen in Catharina (Trijntje) Theunisz Zij zou zijn gedoopt in 1636 in Milligen,GE,NLD
-- any valid source for name Catharina ? Her dob or baptism likely before 1627 child baptised 1641 !!!
c. Trijntje Theunisz Gansevanger suggests that her father was Theunis (not Gijsbert!) - JS
Trijntje Theunisz Gansevanger 1 died before 23 September 1715, (earliest date in estate accounts) Notes: Described in her Estate Accounts as Trijntje Theunisz Gansevanger most recently (laast) widow of Gijsbert Verweij. Does this indicate a previous husband ?
Each of her daughters received 12,274 guldens from her mother's estate, no mean sum. The son's portion was divided among his three children.
Resolutions of the Council of Policy, C 11, pp. 97-104. Dingsdagh 23 November 1677
Vermits de dubieuse oorlogstijden altans niet toelaten om de tapneringhe in ’t openbaer aan de meest biedende op te veijlen, oock de Compa. niet evenveel [3] sijnde wie deselve komt te pachten om aan haar bij een quaat jaar off andersints egter hun guarandt te konnen bekomen, Soo hebben wij goet gevonden alle de tappers soo van coele wijnen, starck dranck, Caapse wijn tot suijkerbier in cluijs, op de oude voet daarin te laten continueenen, mits dat in plaats van de wed. Thielmans die met ’t suijkerbier is begiftigt geweest (nevens de ouderloose kinderen van Geertruijt Mentings, laast huijsvrou van den borger Joannes Pretorius, en Cornelis Adriaensz, vrijkuijper, de wed. vrou van Lourens Cornelisz, Gerrit Jansz en d’ wed, van den borger Gijsbert Dircxsz verweij, welcke vier laaste persoonen sulcx noch blijft toegevoegt om haar schade die deselve hebben geleden met het afbreken van haare huijsinge dicht onder ’t casteel gelegen, ’t welck om nootsakelijcke insigte ten dienst der E. Compa heeft moeten geschieden, eeniger maeten te soulageeren) sal begunstigt werden, den baas timmerman Adriaen van Brakel en daar bij toegevoegt nevens Barbara Geens, het broot backen tot gerief van ons guarnisoen en ’t volcq van de gaande en komende schepen, als een man sijnde die sulcx tot voorstandt van sijn familie behoeftigt is.
http://www.tanap.net/content/activities/documents/resolutions_Cape_...
Inventaris der goederen en effecten naergelaten en met 'er dood ontruijmt bij wijlen Trijntje Theunisz: Gansevanger laest wed:e wijlen Gijsbert Dirksz: Verweij ten voordeele van desselfs kinderen en kindskinderen hier ondergenoemd, als
- Beatrix Verweij
- Aaltje Verweij
- Johannes Franke als in huijwelijk hebbende Trijntje Verwij
- Marritje Verweij en
- Gijsbert Verweij al drie laestgenoemde representeerende haer overleede vader Dirk Verweij
Een huijs en erf staende ende geleegen in de Tafelvalleij in 't Blok O N:r 9 en 10
Aldus geinventariseert in de Tijgerbergen deesen 13 Septb:r 1715.
- Inventories of the Orphan Chamber Cape Town Archives Repository, South Africa Ref no.: MOOC8/3.15 on http://databases.tanap.net/mooc/
Both her daughters my ancestors --JPW June2023
c. Meer oor die lewe van Trijntje Theunisz Gansevanger, SM/PROG:
I. Catharina Gysbertsz Ganzevanger, wat getroud was met Gysbert Dirksz Verwey, was ook bekend as Trijntje Theunis en is Trijntje de Boerin genoem. Haar oudste dogter was Beatrix Verwey wat 'n “landbouweresse” genoem is. Gysbert Dirksz Verwey en Catharina Ganzevanger kom voor 1673 ( 2 gesteelde beeste insident) met hul drie jong kinders in die Kaap aan. Hulle was afkomstig van Milligen, Gelderland, Nederland. Gysbert is waarskynlik kort na hulle aankoms aan die Kaap oorlede want Trijntje was teen 1676 reeds 'n weduwee. Na hul aankoms in die Kaap het hul verskeie kere met die gereg gebots en Trijntje was, onder andere, skuldig aan minagting van die hof. Na haar man se dood het sy haar ook skuldig gemaak aan ruilhandel met die KhoiKhoi. Sy het ook toegelaat dat amptenare van die Kasteel in haar huis slaap. Ten einde haar kinders te versorg, het Trijntje aanvanklik kosgangers in haar huis versorg. Sy het ook in 'n hofsaak aanspraak gemaak op die nalatenskap van 'n sekere Van Poortvliet wat tot sy dood by haar ingewoon en vir wie sy versorg het. In 1673 het Trijntje aan haar knegte opdrag gegee om twee beeste van die Khoi-Khoi wat in haar beestrop geloop het te slag en in te sout. Sy is veroordeel om aan ‘n paal vasgebind te word met ‘n simboliese strop om haar nek en beesvel oor haar kop. Sy moes ook gekasty en gebrandmerk word en is na Robbeneiland verban. Daar is beslag gelê op haar eiendom en sy moes vergoeding gee vir die gesteelde vee. Die knegte is gevonnis om gegesel te word en dwangarbeid in kettings vir ses jaar te doen. Hulle het ook al hul eiendom verbeur. Van die “mees beskaafde” vroue en haar jong kinders het versoek dat Trijntje van die strop-en-brandmerk gedeelte van die straf vrygestel word. Die Kaapse owerheid was baie streng oor die veehandel en wat daarmee gepaard gaan, onder andere, omdat hulle op die mees ekonomiese wyse vleis aan die skepe wat in Tafelbaai aandoen moes voorsien. Daarom is Trijntje se oortreding in so ‘n ernstige lig gesien. Karel Schoeman meld in ‘n ander verband oor die oneerlikheid met die bekoming van vee van die Khoi-Khoi soos volg: “Wat hierdie tipe oneerlikheid betref, het daar oor die jare reeds ‘n soort tradisie ontwikkel ...” Dit kom in alle geval voor asof Trijntje begenadig is, want in 1676 was sy weer op vrye voet en het sy toestemming gekry om suikerbier te brou. In 1678 word daar na haar verwys as “... de nieuwe boerin ...” Sy het twee erwe in die Kaap besit sowel as die plaas Doordekraal aan die Tygerberg. Trijntje de Boerin is omstreeks 1715 oorlede. Die inhoud van haar boedel is per veiling verkoop vir ƒ17358 Indiese valuasie. Daar was 'n groot aantal items op die veiling, wat daarop dui dat Trijntje vooruit geboer het. Die boedel het, onder andere, 10 perde, 99 beeste, 1311 skape, 'n perdewa met toebehore, 2 ossewaens, 2 pistole en 6 gewere ingesluit. Haar dogter Beatrix het ook ’n aantal items op die veiling gekoop, insluitende 'n vroue saal.36 So het Trijntje as 'n merkwaardige en ondernemende vrou 'n sukses van die boerdery gemaak.Ingestuur Ds.MG Muller
Married in Holland and came to SA with husband and 3 children before 1668
Trijntje Theunisz Ganzevanger, SM/PROG's Timeline
1620 |
1620
|
Millegen, Nederland (Netherlands)
|
|
1641 |
January 30, 1641
|
Woerden, Woerden, Utrecht, Nederland (Netherlands)
|
|
1652 |
1652
|
||
1659 |
1659
|
Woerden, Woerden, Utrecht, Netherlands
|
|
1666 |
1666
|
Polanen, Netherlands
|
|
1715 |
September 13, 1715
Age 95
|
Caep de Goede Hoop, Suid-Afrika
|