Pieter Jansz Swanepoel, SV/PROG

How are you related to Pieter Jansz Swanepoel, SV/PROG?

Connect to the World Family Tree to find out

Pieter Jansz Swanepoel, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Pieter Jansz Swanepoel, SV/PROG

Birthdate:
Birthplace: Nieumunster, West Flanders, Flemish Region, Belgium
Death: circa 1758 (75-84)
Plaas, Nieuwmunster, Land van Waveren, Cape of Good Hope, South Africa
Immediate Family:

Son of Jan Andries Swanepoel and Maria Herebout
Husband of Maria Sibella Sachs, SM
Father of Jan Swanepoel, i; Jan ii Swanepoel, b2; Pieter Swanepoel; Rosa Conradie; Johannes (Jan) Swanepoel, b5 and 4 others
Brother of Helena Swanepoel; Rosa Swanepoel; Jan Swanepoel; Maria Swanepoel; Johannes Swanepoel and 3 others

Occupation: a.1688 Soldaat .Word burger & boer, Infanteris
Managed by: Private User
Last Updated:

About Pieter Jansz Swanepoel, SV/PROG

Marriage 1 Masy 1712 :https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKD-WS99-J?i=245&...

2014 - Added by J Marais-Meyer In the baptism records of Nieuwmunster was baptised the son of Jan Swanepoel and Maria Herebout on 26/1/1678. Sources: Familia 50 - 2013 Vertè, Roland, et al, "Pieter Sanepoel van Wes Vlaanderee en sy Voorouers. Familia 49(3) 2012 P 140

Pieter het voor 1700 na die Kaap gekom. Hy was die stamvader van al die Swanepoels in Suid-Afrika. Hy het op die plaas "Nieu Munster" naby die huidige Wolseley geboer.
SM
Nieuwmunster

Pieter Jansz Swanepoel, SV/Prog named his loan farm in the Roodezand/ Land van Waveren, that he occupied since 1709, Nieuwmunster after his birth town in West Flanders, Belgium. Before 1714 a livestock farmer paid nothing for grazing rights on a certain piece of land, but in July 1714, governor Maurits Pasques de Chavonnes and The Political Council decided that a charge of 6 Rix Dollars for six months and 12 Rds for twelve months would apply. The rights on such a farm included hereditary possession. Swanepoel received Nieuwmunster as property on 5 May 1716. The words, in Dutch are “ te bezaaij en beplanten, bepooten, betimmeren en erfelijk te bezitten“ [1]. CH Swanepoel cites only 2 secondary sources, but such wording probably appeared on the deed of transfer (grondbrief).

In contrast with this, Conradie [2] believes that Swanepoel still had Nieuwmunster as a loan farm. He actually had access to that grondbrief, signed by de Chavonnes and base his opinion on the fact that the words "Altoosdurende Erfpag" does not appear on it. We will return to this.

Land surveyor BJ Slotsboo was responsible for the marking out of several farms. Nieuwmunster is situated closely south east of the present Wolseley [1].

It is difficult to determine exactly when Pieter Jansz Swanepoel and Maria Sibella Sachs moved to Nieuwmunster. The first settlers erected primitive homes, but after receiving their land in property, most of them built more permanent structures. Building materials were easily accessible in the area [1].

Nieuwmunster was on 26 October 1747 transferred to his son-in-law, Johannes Hendrik Conradie, who married Rosa Swanepoel on July 19, 1737 (KAB: J 195). [1]. It is not clear whether the archival reference refers to the transfer or marriage. “ 'n Verdere bewys vir Pieter Jansz Swanepoel se aftrede in 1747, is die feit dat sy plaas Nieuwmunster op 26 Oktober 1747 oorgedra is aan sy skoonseun, Johannes Hendrik Conradie, wat op 19 Julie 1737 met Rosa Swanepoel getroud is (KAB: J 195).”

Conradie, however believes Nieuwmunster only came into Conradie possession in 1818. On another grondbrief: "Door zyn Excellentie, den Hoog Ed. Geb. Generaal Lord Charles Henry Somerset ...." (nog 'n boel titels) ".... word door dezen in altoosdurende erfpaght gegeven aan de Wed Petr. Coenradie zeker stuk land, gelegen in het Distrikt van Tulbaght, groot in zyn grond 474 mor. 510 vk. rd., strekkende - aan de Lenings Eigendom Plaats van I. Moller - naar de Breede Rivier, aan het verzogte lyfpachtland van P. du Plessis aan de Mosterdshoek". [2]. According to him the loan farm system was abolished by the English government in 1813.

Whatever the case, the farm was owned by the end of the twentieth century by same Conradie family with Mr HF Conradie as owner. By 2002 the latter's only daughter Retha and her husband Hennie Kriel were the owners of Nieuwmunster [1]. This was when the thesis was completed and whether descendants of the Conradies, by whatever surname, still farms there, awaits further investigation.

Both families can consider Nieuwmunster their founder farm, but the Conradies have a far longer history of ownership even if 1818 is the correct date. In fact, the Swanepoels occupied it only for 38 years.

Sources:

1. Swanepoel, Christiaan Hendrik. 2003. 'n Tak van die Swanepoel-familie in Suid-Afrika, 1699 tot 1999: 'n genealogiese en kultuurhistoriese studie. MA tesis, Universiteit van Stellenbosch. Available online: http://scholar.sun.ac.za/handle/10019.1/53526 Viewed on 21/01/18.

Swellendam established in 1743 only


Verw/Sources:

Volgens die Groot Familienaamboek van Cor Pama - Uit. 1, P 314 - is die betekenis van die van Swanepoel - Dorp in Gelderland Nederland.

Pieter kom voor 1700 hier aan. Trou 1/5/1712 met Maria Sibella Sachs, dogter van Joachim Sachse en Susanna Holswig, we. van Christoffel Haak of Hack.

Die Swanepoel egpaar laat 7 kinders na. (Jan b1 is as baba oorlede)

Judi Marais-Meyer

=====================================================================

Pieter Jansz SWANEPOEL hy trou op 1 Mei 1712 met Maria Sibella SACHS sy was die weduwee van Johann Christoffel Haak. Maria was die dogter van Joachim Sachs en Susanna Holswig.

Pieter Jansz Swanepoel was 'n vroeë setlaar van die Land van Waveren (Tulbagh). Hy kry toestemming op 17 September 1709 om oor die Breederivier te gaan wei. In 1715 neem hy deel aan 'n kommando om vee terug te kry van Hottentote. Pieter en Joost Bevernagie het die Hottentote agtervolg. Ongelukkig was Pieter toe deur 'n Hottentot se assegaai in die bo-been gewond. Lammert Lammerts van Oldenseel was in die maag gewond. Sy derms was deur sy vriende terug gedruk maar hy is oorlede en is 6 Desember begrawe naby Brandewijns Fontein.

Hy kry 'n leningplaas in Land van Waveren in 1716, wat Niuwe Münster genoem was.

Hulle het een dogter Rosa en sewe seuns gehad.

Verwysings:

  • AJ Swanepoel, "Stamvader Pieter Jansz Swanepoel" Familia XXII 1985 no 4
  • M Cairns The Secluded Valley: Tulbagh: 't Land van Waveren 1700 - 1804

Saamgestel deur: AM van Rensburg

- http://www.stamouers.com/index.php?option=com_content&view=article&...



Pieter het voor 1700 na die Kaap gekom. Hy was die stamvader van al die Swanepoels in Suid-Afrika. Hy het op die plaas "Nieu Munster" naby die huidige Wolseley geboer.

Volgens die Groot Familienaamboek van Cor Pama - Uit. 1, P 314 - is die betekenis van die van Swanepoel - Dorp in Gelderland Nederland. Pieter kom voor 1700 hier aan. Trou 1/5/1712 met Maria Sibella Sachs, dogter van Joachim Schse en Susanna Holswig, we. van Christoffel Haak of Hack. Die Swanepoel egpaar laat 8 kinders na.

Stamvader: Pieter SWANEPOEL kom waarskynlik uit Nederland aan voor 1700.Pieter Jansz Swanepoel was 'n vroee setlaar van die Land van Waveren (Tulbagh). Hy kry toestemming op 17 September 1709 om oor die Breederivier te gaan wei. In 1715 neem hy deel aan 'n kommando om vee terug te kry van Hottentote. Pieter en Joost Bevernagie het die Hottentote agtervolg. Ongelukkig was Pieter toe deur 'n Hottentot se assegaai in die bo-been gewond. Lammert Lammerts van Oldenseel was in die maag gewond. Sy derms was deur sy vriende terug gedruk maar hy is oorlede en is 6 December begrawe naby Brandewijns Fontein.Hy kry 'n leningplaas in Land van Waveren in 1716, wat Niuwe Mu nster genoem was.Bron: SA Stamouer webwerf (AM van Rensburg)---



Facts (5) Add fact

   1678
   Birth
   Nieumunster, West Flanders, Flemish region, Belgium
   Jan 26 1678
   Anecdote
   Surnames R to U|SWANEPOEL Pieter Jansz|Written by AM van Rensburg on 30 November -|Pieter Jansz SWANEPOEL hy trou op 1 Mei 1712 met Maria Sibella SACHS sy was die weduwee van Johann Christoffel Haak. Maria was die dogter van Joachim Sachs en Susanna Holswig.||Pieter Jansz Swanepoel was "n vroeë setlaar van die Land van Waveren (Tulbagh). Hy kry toestemming op 17 September 1709 om oor die Breederivier te gaan wei. In 1715 neem hy deel aan "n kommando om vee terug te kry van Hottentote. Pieter en Joost Bevernagie het die Hottentote agtervolg. Ongelukkig was Pieter toe deur "n Hottentot se assegaai in die bo-been gewond. Lammert Lammerts van Oldenseel was in die maag gewond. Sy derms was deur sy vriende terug gedruk maar hy is oorlede en is 6 Desember begrawe naby Brandewijns Fontein.||Hy kry "n leningplaas in Land van Waveren in 1716, wat Niuwe Münster genoem was.||Hulle het een dogter Rosa en sewe seuns gehad.||Verwysings:|AJ Swanepoel, "Stamvader Pieter Jansz Swanepoel" Familia XXII 1985 no 4|M Cairns The Secluded Valley: Tulbagh: t"Land van Waveren 1700 - 1804||Saamgestel deur:|AM van Rensburg
   1712
   Age 34
   Marriage to:
   Maria Sibella "Maria Sibilla" (STAM MOEDER) Swanepoel, B4 (born Sachs)
   May 1 1712
   1718
   Age 40
   Birth of son:
   Pieter Swanepoel, A1B3
   Burger van Drakenstein
   July 10 1718
   1758
   Age 79-80
   Death
   Robertson, Western Cape
   1758

The father of Pieter Janz Swanepoel was : Joannis (Jan) Swanepoel Direct ancestor (8 generations) 1650 1723 Facts (7) Add fact

   1650
   Birth
   Nieuwmuster, West Vlaanderen, België
   1650
   Marriage to:
   Maria Swanepoel, Za (born Herebout (Erebout) (Eerebout))
   1672
   Age ‎~22‏
   Birth of daughter:
   Maria Swanepoel
   July 29 1672
   1678
   Age ‎~28‏
   Birth of son:
   Pieter Janz (STAM VADER) Swanepoel, A
   Nieumunster, West Flanders, Flemish region, Belgium
   Jan 26 1678
   1685
   Age ‎~35‏
   Death of wife:
   Maria Swanepoel, Za (born Herebout (Erebout) (Eerebout))
   Nieu Munster Wes Vlaandere in Kerkhof
   May 29 1685
   Waarskynlik aansteeklike siekte want sy is dieselfde dag begrawe
   1712
   Age ‎~62‏
   Marriage of son:
   Pieter Janz (STAM VADER) Swanepoel, A
   Spouse: Maria Sibella "Maria Sibilla" (STAM MOEDER) Swanepoel, B4 (born Sachs)
   May 1 1712
   1723
   Age 72-73
   Death
   Nieuwmunster, Brugge, West Flandere, België
   1723

The mother of Pieter Janz Swanepoel was :Maria Swanepoel, Za (born Herebout (Erebout) (Eerebout)) Direct ancestor (8 generations) 1648 May 29 1685

1648 Birth Nieumunster, Brugge, Wes Flandere, België 1648 Marriage to: Joannis (Jan) Swanepoel 1672 Age ‎~24‏ Birth of daughter: Maria Swanepoel July 29 1672 1678 Age ‎~30‏ Birth of son: Pieter Janz (STAM VADER) Swanepoel, A Nieumunster, West Flanders, Flemish region, Belgium Jan 26 1678 1685 Age 36-37 Death Nieu Munster Wes Vlaandere in Kerkhof May 29 1685 Waarskynlik aansteeklike siekte want sy is dieselfde dag begrawe



Supplementêre inligting saamgestel deur David Abraham Swanepoel

Pama se Gelderland-teorie word sterk betwyfel deur AJ Swanepoel [1].

Daar was 'n moontlike verblyf as arbeider in Drakenstein (Paarl). "Moontlik het hy [vee] verdien in ruil vir sy dienste as boerkneg terwyl hy by ’n ander boer gewoon en gewerk het, of dalk was hy al vir ’n paar jaar ’n onafhanklike boer" [1]. Daarna boer hy vanaf 1709 tot 1747 op die plaas Nieuwmunster naby die huidige Wolseley [2]. In 1712 tree hy in die huwelik met Maria Sibella Sachs, die weduwee van Jan Christoffel Haak. Uit die huwelik word sewe seuns en een dogter gebore.

Pieter Jansz Swanepoel koop op 27 October 1712 by ‘n veiling van wyle Jan Coetsé d’ oude die volgende:

1 bakje met spijkers, 1 partij touwwerk, 1 aardecan, 1 partij planken, 1 ploegh, 1 celder met 5 flessen en 2 cistjes “Aldus publijcq verkogt int Land van Waveren deesen 27: en 28: October 1712” [3]. Hierdie is tipiese gebruiksmiddele vir 'n boerdery.

Hy besit ook vir ‘n tyd lank eiendom in Stellenbosch, vermoedelik binne of noordwes van die huidige middedorp. Sy buurman in Stellenbosch maak voorheen ‘n groot oes, so dis onbekend waarom hy die moeilike bestaan op die voorposte verkies het [2].

Nieteenstaande die feit dat Pieter Swanepoel  redelik suksesvol op Nieuw Munster geboer het, het hy om ’n rede wat onbekend aan ons is, besluit om nie self op die plaas aan te bly nie, en ook nie om die plaas aan een van sy seuns te bemaak of te verkoop nie  [2]. Hy het blykbaar besluit om eerder die plaas aan sy skoonseun Johannes Hendrik Conradie, wat met sy dogter Rosa getroud was, te verkoop, want Conradie het op 26 Oktober 1747 oordrag van die plaas Nieuw Munster ontvang [2]. 

AJ Swanepoel skryf: "Pieter Swanepoel het blykbaar gedurende daardie tyd of kort daarna dieper die binneland in getrek want ons lees in ’n werk van Tromp dat Pieter Jansz Swanepoel reeds voor 1751 ‘aan de breede Rivier genaamt de Rietvalley boven de poesjenels Rivier’ gewoon het. [1]. CH Swanepoel haal nie Tromp aan nie, maar praat wel van die plaas, genoem Poespasvallei, wat steeds bestaan [2]. Die woord poespas beteken deurmekaarspul. Die plaas is naby die huidige Robertson.

CH Swanepoel bespiegel dat hy op Poespasvallei begrawe is. Navrae deur hom oor grafte het egter niks opgelewer nie [2].

Daar was egter ‘n Swa(e)nepoel het aan die Kaap voor die stamvader. Hy het geland in 1676. Hy het net enkele dae vertoef voor hy aangeseil het ooste toe [4]. Dit was 23 jaar voor die Suid-Afrikaanse stamvader. Interessant is dat sy naam Jan was. Ek het wonder of hy die stamvader se pa kon wees. Die datums pas in. In so ‘n geval sou hy later moes terugkeer na Nederland. Sy "relatie" (vrou?) was ene Adriaentie Strubbe. As dit Pieter Janz se pa was, moes hy op ‘n manier van haar ontkoppel geword het, soos deur sterfte. Die stamvader se ma was Maria He(r)ebout. Hierdie Jan se “plaats van origine” is aangedui as Hoogeleen – 'n plek wat vandag nie bepaal kan word nie.

Vertè et al [5] is ook bewus van die persoon, maar hulle noem nie dat hy aan die Kaap vertoef het nie en maak ook nie 'n koppeling met die vader van die stamvader nie. As mens Jan, die pa van die stamvader se bewegings in België ontleed, is dit uiters onwaarskynlik dat dit dieselfde persoon is.

Al wat gestel kan word, is dat die stamvader nie die eerste Swanepoel was wat voet aan wal gesit het in die Kaap nie.

Bronne:

1. Swanepoel, Adriaan. Die herkoms van Pieter Swanepoel. http://www.reocities.com/adriaanswanepoel/Herkoms.htm. Besigtig op 11-03-2017. Reocities is 'n argief van Geocities wat deur Yahoo tot niet gemaak is, en die kaarte kon nie gerestoureer word nie. Die webwerf is herskep by http://swanepoelgenealogie.weebly.com/ maar al die inligting is nie oorgedra nie. Sy aanhaling: Tromp, A.H. 1953. Robertson, 1853 - 1953. Robertson: Eeufeeskomitee.

2. Swanepoel, Christiaan Hendrik. 2003. 'n Tak van die Swanepoel-familie in Suid-Afrika, 1699 tot 1999: 'n genealogiese en kultuurhistoriese studie. MA tesis, Universiteit van Stellenbosch. Gratis aflaaibaar by: http://scholar.sun.ac.za/handle/10019.1/53526 Waarskuwing: leer is 64 MB groot.

3. Transcription of Estate Papers at the Cape of Good Hope Project. Vendu rol der goederen naergelaten Jan Coetse 27 October 1712. Auction lists. MOOC 10 Vol 1-5. MOOC10/1.1. In Cape transcripts : TEPC - two centuries transcribed, 1673-1834. [Cape Town] : TEPC Project, ©2008.

4. https://www.wiewaswie.nl/nl/zoeken/ Soek vir Jan Swaenepoel (let op die e, die spelling wat die stamvader gebruik het).

5. Vertè, Roland, et al, 2012. Pieter Sanepoel van Wes Vlaanderee en sy Voorouers. Familia 49(3)

Kopiereg: Bron 1: AJ Swanepoel, bron 2: Universiteit van Stellenbosch.

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.

____________________________________________________________________



014 - Added by J Marais-Meyer In the baptism records of Nieuwmunster was baptised the son of Jan Swanepoel and Maria Herebout on 26/1/1678. Sources: Familia 50 - 2013 Vertè, Roland, et al, "Pieter Sanepoel van Wes Vlaanderee en sy Voorouers. Familia 49(3) 2012 P 140

Pieter het voor 1700 na die Kaap gekom. Hy was die stamvader van al die Swanepoels in Suid-Afrika. Hy het op die plaas "Nieu Munster" naby die huidige Wolseley geboer.

Verw/Sources:

Volgens die Groot Familienaamboek van Cor Pama - Uit. 1, P 314 - is die betekenis van die van Swanepoel - Dorp in Gelderland Nederland.

Pieter kom voor 1700 hier aan. Trou 1/5/1712 met Maria Sibella Sachs, dogter van Joachim Sachse en Susanna Holswig, we. van Christoffel Haak of Hack.

Die Swanepoel egpaar laat 7 kinders na. (Jan b1 is as baba oorlede)

Judi Marais-Meyer

===========================================

Pieter Jansz SWANEPOEL hy trou op 1 Mei 1712 met Maria Sibella SACHS sy was die weduwee van Johann Christoffel Haak. Maria was die dogter van Joachim Sachs en Susanna Holswig.

Pieter Jansz Swanepoel was 'n vroeë setlaar van die Land van Waveren (Tulbagh). Hy kry toestemming op 17 September 1709 om oor die Breederivier te gaan wei. In 1715 neem hy deel aan 'n kommando om vee terug te kry van Hottentote. Pieter en Joost Bevernagie het die Hottentote agtervolg. Ongelukkig was Pieter toe deur 'n Hottentot se assegaai in die bo-been gewond. Lammert Lammerts van Oldenseel was in die maag gewond. Sy derms was deur sy vriende terug gedruk maar hy is oorlede en is 6 Desember begrawe naby Brandewijns Fontein.

Hy kry 'n leningplaas in Land van Waveren in 1716, wat Niuwe Münster genoem was.

Hulle het een dogter Rosa en sewe seuns gehad.

Verwysings:

AJ Swanepoel, "Stamvader Pieter Jansz Swanepoel" Familia XXII 1985 no 4 M Cairns The Secluded Valley: Tulbagh: 't Land van Waveren 1700 - 1804 Saamgestel deur: AM van Rensburg

- http://www.stamouers.com/index.php?option=com_content&view=article&...

Pieter het voor 1700 na die Kaap gekom. Hy was die stamvader van al die Swanepoels in Suid-Afrika. Hy het op die plaas "Nieu Munster" naby die huidige Wolseley geboer.

Volgens die Groot Familienaamboek van Cor Pama - Uit. 1, P 314 - is die betekenis van die van Swanepoel - Dorp in Gelderland Nederland. Pieter kom voor 1700 hier aan. Trou 1/5/1712 met Maria Sibella Sachs, dogter van Joachim Schse en Susanna Holswig, we. van Christoffel Haak of Hack. Die Swanepoel egpaar laat 8 kinders na.

Stamvader: Pieter SWANEPOEL kom waarskynlik uit Nederland aan voor 1700.Pieter Jansz Swanepoel was 'n vroee setlaar van die Land van Waveren (Tulbagh). Hy kry toestemming op 17 September 1709 om oor die Breederivier te gaan wei. In 1715 neem hy deel aan 'n kommando om vee terug te kry van Hottentote. Pieter en Joost Bevernagie het die Hottentote agtervolg. Ongelukkig was Pieter toe deur 'n Hottentot se assegaai in die bo-been gewond. Lammert Lammerts van Oldenseel was in die maag gewond. Sy derms was deur sy vriende terug gedruk maar hy is oorlede en is 6 December begrawe naby Brandewijns Fontein.Hy kry 'n leningplaas in Land van Waveren in 1716, wat Niuwe Mu nster genoem was.Bron: SA Stamouer webwerf (AM van Rensburg)---

Facts (5) Add fact 1678 Birth Nieumunster, West Flanders, Flemish region, Belgium Jan 26 1678 Anecdote Surnames R to U|SWANEPOEL Pieter Jansz|Written by AM van Rensburg on 30 November -|Pieter Jansz SWANEPOEL hy trou op 1 Mei 1712 met Maria Sibella SACHS sy was die weduwee van Johann Christoffel Haak. Maria was die dogter van Joachim Sachs en Susanna Holswig.||Pieter Jansz Swanepoel was "n vroeë setlaar van die Land van Waveren (Tulbagh). Hy kry toestemming op 17 September 1709 om oor die Breederivier te gaan wei. In 1715 neem hy deel aan "n kommando om vee terug te kry van Hottentote. Pieter en Joost Bevernagie het die Hottentote agtervolg. Ongelukkig was Pieter toe deur "n Hottentot se assegaai in die bo-been gewond. Lammert Lammerts van Oldenseel was in die maag gewond. Sy derms was deur sy vriende terug gedruk maar hy is oorlede en is 6 Desember begrawe naby Brandewijns Fontein.||Hy kry "n leningplaas in Land van Waveren in 1716, wat Niuwe Münster genoem was.||Hulle het een dogter Rosa en sewe seuns gehad.||Verwysings:|AJ Swanepoel, "Stamvader Pieter Jansz Swanepoel" Familia XXII 1985 no 4|M Cairns The Secluded Valley: Tulbagh: t"Land van Waveren 1700 - 1804||Saamgestel deur:|AM van Rensburg 1712 Age 34 Marriage to: Maria Sibella "Maria Sibilla" (STAM MOEDER) Swanepoel, B4 (born Sachs) May 1 1712 1718 Age 40 Birth of son: Pieter Swanepoel, A1B3 Burger van Drakenstein July 10 1718 1758 Age 79-80 Death Robertson, Western Cape 1758 The father of Pieter Janz Swanepoel was : Joannis (Jan) Swanepoel Direct ancestor (8 generations) 1650 1723 Facts (7) Add fact

1650 Birth Nieuwmuster, West Vlaanderen, België 1650 Marriage to: Maria Swanepoel, Za (born Herebout (Erebout) (Eerebout)) 1672 Age ‎~22‏ Birth of daughter: Maria Swanepoel July 29 1672 1678 Age ‎~28‏ Birth of son: Pieter Janz (STAM VADER) Swanepoel, A Nieumunster, West Flanders, Flemish region, Belgium Jan 26 1678 1685 Age ‎~35‏ Death of wife: Maria Swanepoel, Za (born Herebout (Erebout) (Eerebout)) Nieu Munster Wes Vlaandere in Kerkhof May 29 1685 Waarskynlik aansteeklike siekte want sy is dieselfde dag begrawe 1712 Age ‎~62‏ Marriage of son: Pieter Janz (STAM VADER) Swanepoel, A Spouse: Maria Sibella "Maria Sibilla" (STAM MOEDER) Swanepoel, B4 (born Sachs) May 1 1712 1723 Age 72-73 Death Nieuwmunster, Brugge, West Flandere, België 1723 The mother of Pieter Janz Swanepoel was :Maria Swanepoel, Za (born Herebout (Erebout) (Eerebout)) Direct ancestor (8 generations) 1648 May 29 1685

1648 Birth Nieumunster, Brugge, Wes Flandere, België 1648 Marriage to: Joannis (Jan) Swanepoel 1672 Age ‎~24‏ Birth of daughter: Maria Swanepoel July 29 1672 1678 Age ‎~30‏ Birth of son: Pieter Janz (STAM VADER) Swanepoel, A Nieumunster, West Flanders, Flemish region, Belgium Jan 26 1678 1685 Age 36-37 Death Nieu Munster Wes Vlaandere in Kerkhof May 29 1685 Waarskynlik aansteeklike siekte want sy is dieselfde dag begrawe

____________________________________________________________



Information re birth date and death year / place obtained from the below link cited: https://www.swanepoel.com/swanepoel-history

"The South African and SJM Swanepoel Lineage Swanepoel(pronounced swan-e-pool)

All Swanepoel’s descending from South Africa can be traced back to Petrus Jansz Swaenepoel (later known as Pieter Swanepoel). Pieter was born on January 26, 1678 in Nieumunster, West Flanders, Flemish Region, Belgium.

He relocated to South Africa in 1699 and married Maria Sachs (born in Germany) on May 1st, 1712. According to census documents he was a wine farmer with over 6,000 vines in the mid 1720s. He lived to the ripe old age of 94 and died in Robertson, Western Cape, South Africa in 1772. His descendants establish the second largest community of Swanepoel’s in the world outside the Belgium.

The Stephanus Johannes Marthinus Swanepoel family line starts on June 23rd, 1793 when SJM (1st) is born in Graaff-Reinet. He marries Hester Rossouw on January 15th, 1815 and was head of one of the original 2,300 white families that lead the ‘trek’ (expedition) north to create a better life for their families. In 1960 he settled in Warmbad, (today Bela-Bela) where he died at the age of 103 on May 20th, 1897.

The SJM Swanepoel family lived on the farm Tweefontein (Two Fountains) and surrounding areas of Waterberg-distrik (Water Mountains) for almost 200 years before Stephanus Johannes Marthinus (Stefan) Swanepoel (6th) moved to San Diego, California, USA on September 30th, 1994.

The first “Swanepoel” to arrive in the US is traced back to a Juliana Swaenepoel who also arrived from Belgium, via Ellis Island, in 1920 and the first Swanepoel (without the first “e”) listed in the US Federal Census was Emiel Swanepoel in 1940. According to the 2000 Census there were 123 people with the last name of Swanepoel living in the US with the highest concentration in southern California."

view all 14

Pieter Jansz Swanepoel, SV/PROG's Timeline

1678
January 26, 1678
Nieumunster, West Flanders, Flemish Region, Belgium
January 30, 1678
Spanish Netherlands, Holy Roman Empire EDIT
1713
October 15, 1713
Drakenstein, Suid Afrika, Kaap
1715
August 4, 1715
Swellendam, Overberg District Municipality, Western Cape, South Africa
1718
July 10, 1718
Drakenstein, Caep de Goede Hoop, South Africa
1721
April 13, 1721
Cape of Good Hope, South Africa
1723
May 2, 1723
Paarl, Cape Winelands District Municipality, Western Cape, South Africa
1725
November 25, 1725
Plaas Nieuwmunster, Roodezand, Caep de Goede Hoop, South Africa
1731
December 16, 1731
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa