How are you related to Pieter Gous?

Connect to the World Family Tree to find out

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Pieter Gous

Still alive in 1799 !!

Sources:

  1. Baptism - Den 6 Jùlij 1727; K: Pieter; V: Pieter Gous; M: Anna Oosthuijzen; G: Abraham Klerk, Johanna Klerk. NGK Drakenstein, Kaap de Goede Hoop. https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-W947-K?i=370&...
  2. Marriage to Magdalena Brits - 15. 15de 9bre [1752] Is [Getrouwt]: Pieter Goúsch van Cabo de Goede hoop, búrger aan Swellendam, jongman met Magdalena Britz van Cabo voornt, jonge dogter. NGK Tulbag hhttps://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-69VB-V?i=91&cat=993682
  3. Marriage to Sara Elizabeth Vosloo - den 17 Meij [1801] Pieter Gousch van Cabo de goede Hoop, Burger aan Swellendam Weduwnaar met Sara Elizabeth Vosloo van Cabo voornoemd, Jonge Dogter NGK Kaapstad. https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSFQ-SRD1?i=177&ca...
  4. Ball Family Records - http://www.ballfamilyrecords.co.uk/gous/I171.html
  5. Wikitree, note by Juna Malherba Gepubliseerde bronne van die Gous-familie is vol foute. Pieter GOUS, gebore 10.7.1753 (a b3 c4 d1), gedoop Kaapstad 11.11.1753; x Paarl 26.5.1776 Maria Johanna BECK word aangegee dat hy op 17.5.1801 in Kaapstad hertrou met Sara Elizabeth VOSLOO, gedoop Kaapstad 30.8.1776. Dit was egter sy vader, Pieter GOUS (a b3 c4) , gebore 11.4.1727, gedoop Paarl 6.7.1727 wie se tweede vrou Sara Elizabeth VOSLOO was. Hy is op 5.10/11.1752 te Tulbagh getroud met Magdalena BRITS, gebore 11.4.1737, oorlede 1799. Pieter GOUS was 74 jaar oud tydens sy tweede huwelik en sy bruid 25 jaar oud. Sy was 23 jaar jonger as haar oudste stiefkind, Pieter GOUS en genealoe het seker aangeneem dat sy eerder met hom as met sy vader getroud was. Om sake nog verder te verwar is albei Pieter GOUS'e in 1819 oorlede. Pieter junior se testament is op 6.2.1819 geliasseer en Pieter senior s'n op 3.7.1819. Pieter senior se testament noem die name van 13 kinders by sy eerste vrou, Magdalena Brits en 3 dogters by sy tweede vrou, Sara Elizabeth Vosloo [KAB: MOOC 7/1/80 no.1]

-- Pieter senior s'n op 3.7.1819. Pieter senior se testament noem die name van 13 kinders by sy eerste vrou, Magdalena Brits en 3 dogters by sy tweede vrou, Sara Elizabeth Vosloo [KAB: MOOC 7/1/80 no.1]

About Pieter Gous (Afrikaans)

Bronne:

  1. Doop - Den 6 Jùlij 1727; K: Pieter; V: Pieter Gaùs; M: Anna Oosthuijzen; G: Abraham Klerk, Johanna Klerk. NGK Drakenstein, Kaap de Goede Hoop. https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-W947-K?i=370&...
  2. Huwelik met Magdalena Brits - 15. 15de 9bre [1752] Is [Getrouwt]: Pieter Goúsch van Cabo de Goede hoop, búrger aan Swellendam, jongman met Magdalena Britz van Cabo voornt, jonge dogter. NGK Tulbag hhttps://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-69VB-V?i=91&cat=993682
  3. Huwelik met Sara Elizabeth Vosloo - den 17 Meij [1801] Pieter Gousch van Cabo de goede Hoop, Burger aan Swellendam Weduwnaar met Sara Elizabeth Vosloo van Cabo voornoemd, Jonge Dogter NGK Kaapstad. https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSFQ-SRD1?i=177&ca...
  4. Ball Family Records - http://www.ballfamilyrecords.co.uk/gous/I171.html
  5. Wikitree, nota van Juna Malherba Gepubliseerde bronne van die Gous-familie is vol foute. Pieter GOUS, gebore 10.7.1753 (a b3 c4 d1), gedoop Kaapstad 11.11.1753; x Paarl 26.5.1776 Maria Johanna BECK word aangegee dat hy op 17.5.1801 in Kaapstad hertrou met Sara Elizabeth VOSLOO, gedoop Kaapstad 30.8.1776. Dit was egter sy vader, Pieter GOUS (a b3 c4) , gebore 11.4.1727, gedoop Paarl 6.7.1727 wie se tweede vrou Sara Elizabeth VOSLOO was. Hy is op 5.10/11.1752 te Tulbagh getroud met Magdalena BRITS, gebore 11.4.1737, oorlede 1799. Pieter GOUS was 74 jaar oud tydens sy tweede huwelik en sy bruid 25 jaar oud. Sy was 23 jaar jonger as haar oudste stiefkind, Pieter GOUS en genealoe het seker aangeneem dat sy eerder met hom as met sy vader getroud was. Om sake nog verder te verwar is albei Pieter GOUS'e in 1819 oorlede. Pieter junior se testament is op 6.2.1819 geliasseer en Pieter senior s'n op 3.7.1819. Pieter senior se testament noem die name van 13 kinders by sy eerste vrou, Magdalena Brits en 3 dogters by sy tweede vrou, Sara Elizabeth Vosloo [KAB: MOOC 7/1/80 no.1]
view all 27

Pieter Gous's Timeline

1727
July 6, 1727
Cape of Good Hope, South Africa
July 6, 1727
Paarl, Drakenstein, Caep de Goede Hoop, South Africa
July 6, 1727
Paarl
July 6, 1727
Paarl
1753
November 11, 1753
Caep de Goede Hoop, Cape of Good Hope, South Africa
1755
1755
Paarl, South africa
1757
October 13, 1757
Swellendam, Cape of Good Hope, South Africa
1760
April 13, 1760
Paarl, Western Cape, South Africa
1761
September 26, 1761
Paarl, Western Cape, South Africa