Married to his mother's sister ?? His aunt ?
Was that allowed 😳
Julien is in Spaans-Nederland gebore.
"Beste Loffie, M Boucher het van die inligting, oor die ouers van Jacques de Savoye, uit die SA Biografiese Woordeboekgebruik gemaak vir sy boek French Speakers at the Cape: the European background.
Ek het in 1993 van 'n genealoog in België se dienste gebruik gemaak wat deur die Katolieke Doopregister 1582 - 1796; die Katolieke Huweliksregister 1616 - 1796 van Ath, België asook deur die "Civil Records" van Ath 1582 - 1795 en 1652 - 1674 gewerk het.
Ek weet nie of die De Savoyes Rooms Katolieke of Protestante was nie. Jacques de Savoye was 'n Protestant toe hy en sy gesin hulle aan die Kaap kom vestig het. Hy was een van die afvaardiging van 5 Hugenote wat op28 November 1689 onder leiding van Pierre Simond vir goewerneur Simon van der Stel beosek het om 'n eie gemeente en kerkraad vir die Hugenote te versoek.
Vriendelike groete Juna Malherbe Franschhoek"
Gebeurtenisse:
a. SQUIRE (Ger. Gutsherr, Junker; Ir. Scuibheir; Ital. Scudiero; Port. Morgado; Sp. Escudero) Usually this refers to the servant of a knight, a young person of roughly 14 to 21 who is learning the business of being a knight. It, and similar terms in other languages have been applied to landed gentry, owners of large estates who do not hold patents of nobility. The term derives ultimately to a phrase (Esquyer, Escutier) in Anglo-Norman meaning "Shieldbearer", and a variant of that has also remained in the language: Esquire
b. Kinders:
1. Giuliano de Savoie de la branche Nemours et Gand x Jeanne Du Rieux
Julien(Giuliano) se name figureer sterk by sy oupa se skoonmense Die naam Julien kom wel in die voorgeslagte: Julien(Giuliano) de Medici, Duc Nemours By Jacques de Savoye se kinders speel die naam Julien ook ‘n rol Jacques de Savoye se derde kind by Christine du Pont heet Julienne-Louise de Savoye; vermoedelik vernoem na sy oupa Julien(Guiliano) de Savoye
2. Giacomo de Savoi de Nemours: Jacques de Savoye x Christine du Pont xx Marie Madelene de Clerq
a. Jacques se name figureer sterk onder sy pa se voorvaders en spesifiek onder De Nemours-Savoye familietak. Gevolglik is dit maklik om die Familieverband te bepaal; asook om die daaropvolgende generasies te bepaal
b. Jean de Savoi: Jacques se eerste kind by Christine du Pont word na sy moeder en broer met die naam Jeanne(Gewoon in Leiden) vernoem-Ingestuur Ds. MG Muller
Gebeurtenisse:
a. SQUIRE (Ger. Gutsherr, Junker; Ir. Scuibheir; Ital. Scudiero; Port. Morgado; Sp. Escudero) Usually this refers to the servant of a knight, a young person of roughly 14 to 21 who is learning the business of being a knight. It, and similar terms in other languages have been applied to landed gentry, owners of large estates who do not hold patents of nobility. The term derives ultimately to a phrase (Esquyer, Escutier) in Anglo-Norman meaning "Shieldbearer", and a variant of that has also remained in the language: Esquire
b. Kinders:
1. Giuliano de Savoie de la branche Nemours et Gand x Jeanne Du Rieux
Julien(Giuliano) se name figureer sterk by sy oupa se skoonmense Die naam Julien kom wel in die voorgeslagte: Julien(Giuliano) de Medici, Duc Nemours By Jacques de Savoye se kinders speel die naam Julien ook ‘n rol Jacques de Savoye se derde kind by Christine du Pont heet Julienne-Louise de Savoye; vermoedelik vernoem na sy oupa Julien(Guiliano) de Savoye
2. Giacomo de Savoi de Nemours: Jacques de Savoye x Christine du Pont xx Marie Madelene de Clerq
a. Jacques se name figureer sterk onder sy pa se voorvaders en spesifiek onder De Nemours-Savoye familietak. Gevolglik is dit maklik om die Familieverband te bepaal; asook om die daaropvolgende generasies te bepaal
b. Jean de Savoi: Jacques se eerste kind by Christine du Pont word na sy moeder en broer met die naam Jeanne(Gewoon in Leiden) vernoem- Ingestuur Ds. MG Muller
1602 |
October 26, 1602
|
Ath, Henegouw, Spanish Netherlands
|
|
October 26, 1602
|
Ath, Province Henegouwe In Spanish Netherlands
|
||

1610 |
1610
|
Aeth France
|
|
1633 |
1633
|
Hainaut, Walloon Region, Belgium
|
|
1636 |
January 29, 1636
|
Ath, Flandres, France
|
|
1636
Age 33
|
Ath, Hainaut, France
|
||
1646 |
April 22, 1646
|
Aeth, Hainant, België
|