
Matching family tree profiles for Johanna Kemp, SM
Immediate Family
-
husband
-
son
-
son
-
son
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
mother
About Johanna Kemp, SM
See inventory of her mother.
Father N. Kemp.
https://www.familysearch.org/memories/memory/208519117
Geslacht-register der oude Kaapsche familien
https://www.familysearch.org/search/catalog/193333?availability=Fam...
Image 317
"Jacob Kruger (de Stamvader) moet geboren zijn omtrent 1686, daar hij in zijn testament, opgesteld den 28sten October 1720, zijn ouerdom opgeeft als 34 jaren. Zijne ouers waren Frans Kruger (in het testament geschreven Cruger) en Elizabeth Hartwigs. Laastgemelde was in 1720 reeds weduwee, en woonde toen te Sadenbeek, in Duitschland. De ouderdom van Johanna Kemp wordt in bedoelde testament opgegeven als 29 jaren."
1720 agex29 = born 1693
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
- Birth Date 1693 - 29 in 1720
- Death Date 10/27/1778
- First Name Johanna
- Last Name Kemp
- Suffix (Stammoeder)
- Maiden Name Kemp
- Gender Female
- Birth Location Cape Town, South Africa
- Death Location Land van Waveren. South Africa
See under Land van Waveren
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKD-F3G9?view=ind...
Nicolaas Kemp - SV/PROG 2 x Cecilia Swerisse. b1 Johanna Kemp x (?) Jacob Kruger
--------------------------------------------------------------------------------
Excellent article about Johanna Kemp can be found here: http://www.e-family.co.za/ffy/ui66.htm
http://archive.org/stream/Krugers-EarlierLives/Krugers-earlierLives...
Possibly: Johanna Kemp, b1 SM MP "Jannetje", "Jannetje Kruger", "Jannetjie" (c.1696 - 1778)
Daughter of Nicholaas Johannes Kemp and Cecilia Swerisse, SM/PROG
Wife of Jacob Kruger, SV/PROG 3
Mother of Jacob Kruger, b1; Jacob Kruger, b2; Frans Kruger, b3; Cecilia Kruger, b4 SM; Johannes Kruger, b5; Elisabeth Kruger, b6 SM; Hendrik Kruger, b7; Pieter Ernst Kruger, b8 and Catharina Kruger, b9
Death: Waveren ,DRC Registers:
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKD-F3G9?i=432&ca... Image 433. 27th October, 1778
Daughter of: Nicolaas Johannnes Kemp, SV/PROG and Cecilia Kemp, SM/PROG. Cecilia Kemp, SM/PROG is
the daughter of Dorothe van Angola and Lourens Swerisse
http://www.e-family.co.za/ffy/g8/p8126.htm
Wife of : Jacob Kruger, SV/PROG 3
Mother of : Jacob Kruger, b1; Jacob Kruger, b2; Frans Kruger, b3; Cecilia Kruger, b4 SM; Johannes Kruger, b5;
Elisabeth Kruger, b6 SM; Hendrik Kruger, b7; Pieter Ernst Kruger, b8 and Catharina Kruger, b9
Records : 1)Jacob married Jannetjie Krüger/ SV (born Kemp) on 1/5/1718, at age 27
2)Shell on page 181 mentions a Johannes Kemp who had been seized in Ceylon in 1688 and
condemned to slavery at the Cape, was listed as a convict among Company slaves working on the
general works. After five years (1693) the governor himself appointed him a mandoor of the
Lodge.In1705 he worked as a mandoor of the company Slave masons, which was an elite corps
of Lodge slaves. Responding to his 1710 request for the right to work his passage back to
Batavia, the Dutch official mentioned - in Johannes' favour - that he was mulatto ("mestio"). (R.
Shell Children of Bondage.) [3]
3)Geni mentions John Kemp and Elizabeth Kemp of England as parents of Nicolaas Johannnes
Kemp, SV/PROG, but their dates are incongruent as is their nationality
Siblings : Cecilia Kemp /Nicolaas Johannnes Kemp, SV/PROG (1670 - 1705)
Magdalena van de Caep14 b. b 10 Oct 1694
Magdalena van de Caep15 b. b 23 Sep 1696 - There is suggestion that Magdalena and Johanna
Kemp are the same person
Elsje16,17 b. b 8 Oct 1702
Cornelia12 b. b 15 Feb 1705
Cecilia Kemp /Jacob Jacobs Vliet b. c 1685 and married 10/11/1709
Jacob Pieter Vliet19 b. b 13 Jul 1711
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
eSAGI Database CD 3.50 by Lucas RINKEN of WGGSA
2008, Krugersdorp, South Africa
Legacy database
Van die Kaap.
From: "Barry Kruger" <barrykruger@ananzi.co.za>
To: <GenForum@yahoogroups.com>
Subject: [GenForum] Cecilia Swerisse/Johanna Kemp
Date: Monday, 04 August, 2003 2:22 PM
Cecilia Swerisse/Johanna Kemp
Uit die Krugerboek in wording:
Die ouers van Johanna Kemp.
Die ouers van Johanna Kemp kon nog nooit met sekerheid geidentifiseer word nie. Dat sy die dogter van Nicolaas Kemp en Cecilia Swerisse was, is nie 'n uitgemaakte saak nie. Dit word dikwelse genoem dat hulle wel haar ouers was en die oorsprong van hierdie gevolgtrekking word verklaar in 'n artikel geskryf deur Dr E.E. Mossop. Hy word egter selde volledig hieroor aangehaal.Hy het geskryf: "The parentage of Johanna Kemp, Stammoeder is not with certainty known. On 13.12.1713 Cecilia Swerisse, wife of Jacob Jacobs Vliet, as her Liquidation Account shows, left as her legatees (1) her husband, (2) her daughter, Johanna Kemp, a minor "procreated by Nicolaas Kemp" (haar minderjarige dogter Johanna Kemp, geprocreëert bij Nicolaas Kemp) (Boedelrekeningen I, nr. 38) The identity of the Johanna Kemp mentioned in this document and of the Stammoeder has not been proved. No Nicolaas Kemp appears for the relative years in the Rolls of Free Burghers and Company's Servants. No will, liquidation account or other reference to him has as yet been traced."
Dr E.E. Mossop skryf verder ook: "...nor is there any evidence that she was related to (1) Johannes Kemp, mandoor in 1701 in the Company's service, or (2) Pieter Kemp of Bruggen, who first appears in the Muster Roll of Burghers in 1713."
In Geslagsregisters van die ou Kaapse Families, de Villiers/Pama, 1981 word die volgende aangegee:
Nicolaas Kemp x Cecilia Swerisse
b1 Johanna Kemp x (?) Jacob Kruger
Dus in hierdie publikasie word dit as 'n moontlikhied aangebied en nie as 'n feit nie. In S.A. Geslagsregisters Volume 4 J-K, 1992 deur J.A. Heese en R.T.J Lombard word dit egter as 'n feit aangebied. Die bronne of oorsprong van hierdie nuwe inligting, ter bevestiging, word egter nie gemeld nie.
Volgens S.A. Geslagsregisters:
"Nicolaas Kemp van Batavia, mandoor (opsigter) van slawe in die losie van die Kaap. Hy en Cecilia Swerrisse is die ouers van:b1 Jannetje *aan die Kaap Aug 1696 ?27.10.1778 x Kaapstad 1.5.1718 Jacob Kruger, stamvader.
Cecilia Swerrisse, moontlik d.v Lourens Sweris x Kaapstad 10.11.1709 Jacob Jacobs Vliet van Harlingen. (Sien Staatsargief, Kaapstad, MOOC 13/1/38 en boedelrekening nr. 38 van 31.12.1713)"
Beide Dr E.E. Mossop en S.A. Geslagsregisters verwys hier na dieselfde dokumente maar maak verskillende gevolgtrekkings.
Pieter Kemp, van Brugge, was die stamvader van die Kemp-familie en hy is op 1 September 1715 met Luytje Willems getroud. Hulle het geen kind gehad met die naam Johanna nie. Karel Schoeman noem in sy boek "Armosyn van die Kaap, Die wereld van 'n slavin 1652-1733" dat Johannes Kemp 'n vryburger van Batavia wat in 1688 as bandiet van Ceylon na die Kaap gestuur is en in 1693 deur Simon van der Stel as mandoor oor die Kompanje slawe aangestel is.Johannes kon in 1710 na Batavia terugkeer aangesien hy sy vonnis uitgedien het. Karel Schoeman verskaf sy bron as "Resolusie 4, 164". Aangesien beide Nicolaas Kemp en Johannes Kemp mandore was en biede afkomstig was van Batavia, laat dit die vraag ontstaan of hulle nie dalk dieselfde persoon was nie. Dit sou ook kon verklaar hoekom daar geen rekords is van 'n Nicolaas Kemp as Johannes Kemp in 1710 na Batavia teruggekeer het nie. Dit is egter duidelik dat die ouers van Johanna Kemp nog nie met sekerheid bepaal is nie.
Ek noem haar Johanna Kemp want dit is hoe haar naam op haar testament geskryf het en hoe sy by die aflegging van haar geloofbeleidenis en al die dope van haar kinders bekend was. Haar huwelik inskrywing noem haar wel Jannetje Kemp van Cabo de Goede Hoop maar aangesien daar 10 ander gevalle is waar haar naam as Johanna Kemp aangeteken is, het ek besluit om haar Johanna
Kemp te noem.
Oor adelike afkoms - gewoonlik mooi stories en gewoonlik geen stawende inligting nie. Min mense doen die moeite om na oorspronklike dokumente te gaan kyk want dit is makliker om ander se "navorsing" te aanvaar. Ek het gaan kyk in oorspronklike dokumente en dit het my met meer vrae gelaat as antwoorde. Ek is van mening dat Jacob Kruger se moeder Elisabeth Hartwig was, nie Premoller, dat die slawekind "b1 Jacob Kruger"in S.A. Geslagsregisters Volume 4 J-K nie Jacob se kind is nie en dat die handtekening van Jacob Kruger in Die Afrikaanse Groot Familienaamboek ook nie Jacob se handtekening was nie. Hy kon in elk geval nie skryf nie.
Ek kan nie wag vir die dag dat al hierdie dokumente en bronne op CD/DVD beskikbaar is nie. Ek dink ons gaan nog 'n hele paar nuwe ontdekkings maak.
Groete
Barry Kruger
(Bygevoeg deur Y. DROST op 27 SEP 2024)
-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Johanna Kemp, SM's Timeline
1693 |
1693
|
29 years old in 1720, Cape Town, Caep de Goede Hoop, South Africa
|
|
1716 |
October 13, 1716
|
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1718 |
July 17, 1718
|
Sandveld, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1719 |
1719
|
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1721 |
January 26, 1721
|
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1722 |
December 13, 1722
|
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1723 |
December 19, 1723
|
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1725 |
April 8, 1725
|
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1726 |
August 18, 1726
|
Kaapstad, Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|