

Incorrect parents attached needs removal or correction.
Would not have used surname of her husband.
"Beste Loffie, M Boucher het van die inligting, oor die ouers van Jacques de Savoye, uit die SA Biografiese Woordeboekgebruik gemaak vir sy boek French Speakers at the Cape: the European background.
Ek het in 1993 van 'n genealoog in België se dienste gebruik gemaak wat deur die Katolieke Doopregister 1582 - 1796; die Katolieke Huweliksregister 1616 - 1796 van Ath, België asook deur die "Civil Records" van Ath 1582 - 1795 en 1652 - 1674 gewerk het.
Ek weet nie of die De Savoyes Rooms Katolieke of Protestante was nie. Jacques de Savoye was 'n Protestant toe hy en sy gesin hulle aan die Kaap kom vestig het. Hy was een van die afvaardiging van 5 Hugenote wat op28 November 1689 onder leiding van Pierre Simond vir goewerneur Simon van der Stel beosek het om 'n eie gemeente en kerkraad vir die Hugenote te versoek.
Vriendelike groete Juna Malherbe Franschhoek"
1562 |
1562
|
Ath, Hainaut, Belgium
|
|
1584 |
April 15, 1584
|
Hainaut, Walloon Region, Belgium
|
|
1591 |
November 1591
|
Hainaut, Walloon Region, Belgium
|
|
1597 |
1597
|
Hainaut, Walloon Region, Belgium
|
|
1602 |
October 26, 1602
|
Ath, Henegouw, Spanish Netherlands
|
|
1603 |
1603
Age 41
|
France
|