Matching family tree profiles for Jan ii Swanepoel, b2
Immediate Family
-
daughter
-
mother
-
brother
-
brother
-
sister
-
brother
-
brother
-
brother
-
sister
About Jan ii Swanepoel, b2
b2 - Jan - Page 453 - “SA Genealogies” vol 12, Genealogical Institute of SA, Stellenbosch, 2005”
Marriage
NGK Cape Town
A:o 1737 Den 1:o December Jan Swanepoel van Cabo de Goede Hoop burger aen Drackenstijn jongman, met Margaretha Pijl van Cabo voorn: wed:e wijlen Christiaen Raeve.
- http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town...
Death
Cape of Good Hope
16 Do. [October 1740]. Johannes Grobbelaar van Cabo de Goede hoop Burger aan Drakensteijn, J.M. en Margaretha Pijl van Cabo voornoemd. Weduwe van Jan Swanepoel.
- Drakenstein Heemkring, compilers, Drakenstein I Marriages., CD-ROM (Paarl) Drakenstein Heemkring, 2006 on http://www.e-family.co.za/ffy/g11/p11691.htm
___________________________________________________________________
Notas deur David Abraham Swanepoel
Die stamvader wou sy pa vernoem. Ongelukkig was die begin van die Swanepoels aan die Kaap nie goed nie. Die eerste Jan (b1) van 1713 sterf voor 4 Augustus 1715, wanneer sy broer Jan Swanepoel b2 in die Paarl gedoop word. Die doopgetuies is die ouers self (NGKA: G 3/3/1: 41) [1].
Die tweede Jan trou op 1 Desember 1737 in Kaapstad met Margaretha Pyl (b1c1), weduwee van Christiaan Rabie (Swanepoel1999: 12;). Hulle het ‘n enkele dogter, Maria Sybilla Swanepoel wat op 29-6-1738 te Stellenbosch gedoop word [2].
In die Opgaafrolle vir Drakenstein gee hierdie egpaar in 1738 egter 1 seun en 3 dogters saam met hulle besittings op (KAB: J 189). Die seun en 2 van die dogters spruit klaarblyklik uit Margaretha Pyl se eerste huwelik met Christiaan Rabie [1].
Intussen word op 20 April 1730 toestemming aan Jan Swanepoel (b2) verleen vir die gebruik van die plaas: in de Goudijn aan de boontjes revier [2]. Jan Swanepoel moes egter tussen 1 Desember 1737 en 20 Julie 1738 te sterwe kom, soos blyk uit die volgende weidingsaansoek van 20 Julie 1738: Jan Swanepoel (Johan Grobbelaar als in 't huwelik hebbende de wed. fan Swanepoel), om vir 'n jaar met sy vee te gaan wei in de Goudijn aan de boontjes revier (KAB: RLR 10/1: 64) [1]. Jan b2 het dus net 22 jaar oud geword en Johan Grobbelaar moes die weidingsregte oorneem. Die tydperke tussen Margaretha Pyl se huwelike was dus baie kort, maar dit was niks buitengewoon in daardie tyd nie.
Bronne:
1. Swanepoel, Christiaan Hendrik. 2003. 'n Tak van die Swanepoel-familie in Suid-Afrika, 1699 tot 1999: 'n genealogiese en kultuurhistoriese studie. MA tesis, Universiteit van Stellenbosch. Gratis aflaaibaar by: http://scholar.sun.ac.za/handle/10019.1/53526 . Waarskuwing: leer is 64 MB groot. Laai af vir inligting oor die argiefverwysings.
2. A.J. Swanepoel in medewerking met Aletta Maria Swanepoel. 1999. n Geslagregister van Swanepoel-families in Suid-Afrika. Pretoria: A.J. Swanepoel. CD weergawe, 2015
Kopiereg: Bron1 : Universiteit van Stellenbosch. Bron 2: AJ Swanepoel
Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf. ______________________________________________________________________
Jan ii Swanepoel, b2's Timeline
1715 |
August 4, 1715
|
Swellendam, Overberg District Municipality, Western Cape, South Africa
|
|
August 4, 1715
|
NGK Drakenstein
|
||
August 4, 1715
|
|||
August 4, 1715
|
|||
August 14, 1715
|
Stellenbosch, Cape, South Africa
|
||
1738 |
1738
|
||
1740 |
December 12, 1740
Age 25
|
||
???? |
Drakenstein, Cape Province
|