Immediate Family
-
wife
-
son
-
daughter
-
son
-
daughter
-
daughter
About Heinrich "Hendrik" Elberts (Elbrechts), SV/PROG
Aanstelling van Heemraden van Stellenbosch.
Vrijdach den 13en dito bij der hant genomen zijnde het werk van Stellenbosch, wierden aldaer opnieuw aengestelt tot heemraeden (alhier soodanigh genoemt) voor het lopende jaer, de volgende persoonen op folio 292 ingeschreven:
Gerrit van der Bijl
Henning Huijsing
Jan Cornelisz. Mostert
Harmen Jansz. Smith
En zulx in plaetse van degenen die waren afgetreeden, te weten:
Hendrick Albertsen
Hans Jurgen Grim
Douwen Gerbrandsen Steijn
Mattijs Greeuw.
Tesaemen luijden zijnde bij den Commandeur als de bequaemste daertoe voorgedragen.
Albertsen, Hendrik, heemraad van Stellenbosch
Reference: Bijdragen en Mededeelingen van het Historisch Genootschap. Deel 62(1941)– [tijdschrift] Bijdragen en Mededeelingen van het Historisch Genootschap. H.A. Van Reede tot Drakestein, journaal van zijn verblijf aan de Kaap. Medegedeeld door Dr. A. Hulshof.
Precis of the Archives
of the Cape of Good Hope:
Journal, 1671-1674 & 1676,
by H.C.V. Leibbrandt (1902)
Register saamgestel deur Karel Schoeman
1. Hierdie register bevat in hoofsaak verwysings na die name van persone, plekke en
skepe. Algemene onderwerpe is slegs selektief geïndekseer.
2. Aangesien die indeksering as privaat projek onderneem is, is dit vir die gerief van die
indekseerder in Afrikaans gedoen.
3. Die moderne standaardvorm van bekende persoonsname (soos aangegee in die
SABW) is as hoofwoord gekies; anders is die eerste spelwyse wat in die teks voorkom,
gevolg. Waar nodig is verwysings van variante gemaak.
4. Die name van Nederlandse skepe word in die hedendaagse spelling gegee, en
verwysings is gemaak waar nodig.
5. Normaalweg is slegs die verwysing na die aankoms van 'n persoon of skip aan die
Kaap opgeneem, en nie onmiddellik daaropvolgende verwysings na dieselfde besoek nie.
Aardenberg, 232
Abbema, Sybrandt, 193
Adelaar (Deense kommandeur), 202
Adriaansz, Engel, 186
Aenchicx(?), Abel, 146
Albertsen, Hendrik, 178, 226
Alexander, 234, 250
Alkmaar, 121
Alphen, 181
alwyne, 220
ambergrys, 5
Amersfoort, 44
Angola, 156
armesorg: 215
Ascension-eiland, 57
Asia, sien Azië
Azië ('Asia'), 128, 133, 186, 249
ELBERTS HEINRICH (according to W. Schmidt, p. 60, original name ELLEBRECHT). - Osnabrück. Adelborst 1656, b. 21.2.1657, was granted a piece of ground on the Liesbeeck River 14.4.1657, and farmed together with Steven Jansz Botma. Took part, 1657, in an expedition of Abraham Gabbema. Later resident at Stellenbosch, heemraad 1682, captain of the Stellenbosch burgher dragoons, owner of the farms “Klein Vredenburg”, “Aan den Weg” and “By den Weg”. One of the first cattle graziers in Hottentots Holland (1678). + in October 1696. ~ Aletta ter Mollen of Schüttorf in Hanover. 9 Children. (GMR 1656 ; Leibbrandt, Letters, pp. 264, 315, 316, 447 ; Godée-Molsbergen, I, p. 28 note 2; Res. of 31.8.1682; Theal, History, II, p. 242 ; G.R. nr. 336 ; Test. O.C. 1: 88 ; Test. CJ 1165: 52; Dorothea Fairbridge, “Historical Houses of South Africa,” p. 118.)
=============================================================================================================
P9-007: Hendrik ELBERTS (ook ELBERS en Heinrich ELLEBRECHT)
Gebore in Osnabrück, Niedersachsen, Duitsland (datum onbekend). Hy arriveer in die Kaap in 1656 as ‘n adelbors, word ‘n burger op 21 Februarie 1657 en kry grond aan die Liesbeekrivier wat hy saam met Steven Jansz Bothma bewerk.
In 1660 het Steven Jansz Botma gekla dat sy vennoot Hendrik Elbertsz verkseie kere met hulle slavin Adouke seks gehad het.
In 1685 was hy betrap met die sluikhandel van tabak wat hy van Jan Baptist du Bertin gekoop het. In Januarie 1687 is die Kompanjiepos in Hottentots-Hollands aan hom en Jochem Marquaardt verhuur. Hy word later 'n heemraadslid van 1684 - 1685 en 1691 - 1692. Hy was ook kaptein van die Stellenbosch-burgerdragonders
Hy trou met Aletta TER MOLLEN (datum onbekend), ons ouma. Aletta TER MOLLEN was van Schüttorff, Hannover, Duitsland. Hulle had nege kinders, die eerste was Hendrik 4 Desember 1672 en die laaste was Margaretha 1686. Hulle vierde kind, ‘n dogter, Geertruy, ons ouma, is gebore of gedoop op 6 Junie 1677.
Hendrik en sy gesin het vir ‘n ruk teruggegaan na Europa maar later weer teruggekeer.(Lombard)
‘n Alternatiewe bron laat te blyk dat Hendrik in ‘n tweede huwelik met ene Adouke getroud is.
Sterf c Oktober 1696
---------------------------------------------------------------------------------
Heinrich "Hendrik" Elberts (Elbrechts), SV/PROG's Timeline
1672 |
December 4, 1672
|
Cape Town, Cape Town, WC, South Africa
|
|
1674 |
1674
|
Suid Afrika, Kaap
|
|
1675 |
1675
|
Kaap, Cape of Good Hope
|
|
1677 |
1677
|
Suid Afrika , Kaap
|
|
1678 |
1678
|
Suid Afrika, Kaap
|
|
1679 |
1679
|
Suid Afrika , Kaap
|
|
1681 |
June 22, 1681
|
Cape Town, Caep de Goede Hoop, South Africa
|
|
1685 |
April 11, 1685
|
||
1686 |
1686
|
Suid Afrika , Kaap
|
|
1696 |
October 1696
|
Stellenbosch, Caep de Goede Hoop, South Africa
|