Francois Paulus Naude

How are you related to Francois Paulus Naude?

Connect to the World Family Tree to find out

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Francois Paulus Naude

He was the co-founder of the town Bethlehem, FS, and he named it as such for the area's likeness to the description in the Bible of Bethlehem's waving grasslands. There is still a little museum in the town dedicated to him; At the moment it is very rundown and many artefacts are at risk of being destroyed. He was an extremely religious man and left a written table behind containing not 10, but 21 commandments. This document, with his photograph in the middle, can still be found in many of his descendants' homes. Rumour has it that, at the Battle of Blood River, he was one of two members (the other being a Cilliers?) who refused to take the Covenant, on religious grounds.

Lede van die Wenkommando wat deelgeneem het aan 
die Slag van Bloedrivier, 16 Desember 1838:

Naude, Francois P.

Source: SAG

Wyle FRANÇOIS PAULUS NAUDÉ
VAN MIDDELVLEI, DISTRIK BETHLEHEM.
HIERDIE VOLGENDE LESSE
IS VIR MY EN MY KINDERS, VAN GESLAG TOT GESLAG, OM ONS LEWE LANK TE LEER:-
God lief te hê bo alles.
En ons naaste soos onsself.
Geen mens te ontsien wanneer hy iets sê wat nie met Gods
Woord
ooreenkom nie of dit
filosoof is of 'n professor;
"n
om
aan hom te se,
dat niks so waaragtig.
is soog Gods Woord nie
en hierdie Woord se, dat alle mense leuenagtig
18.
Eie sin en lus te vrees.
In die bitterste leed in God te mag roem.
Hoogmoed te vrees en te verafsku, ja ons lewe lank; want dit kom voor die val, wat daar seker op sal volg.
T. Nederigheid gaan voor die cer.
8. Dink nie van jouself meer as wat ndink mens behoort daaraannie; maar dink om besadig wees
en alle te Christelike en deugde na te jaag.
Behou
die Kategismus by die Bybel.
Ondersoek die Skrifte van
die Bybel, want dit is 'n
lamp vir ons voet, veral in hierdie dae van nuwigheid en verleiding.
Glo nie elke gees nie, maar stel die geeste op die proet of hulle uit God is.
Ons moet waak sodat ons nie
in versoeking kom nie.
13. Asaf sê: „Dit is vir my goed
om
naby
God
te
wees,"
en vir ons ook.
deur die
meegesleep word en wegval uit ons eie vastig-
toeneem in die genade en
kennis van onse Here Jesus Christus.
15. Want dit is die ewige lewe,
dat hulle U ken,
die
enige
waragtige
God,
en
Jesus
wat U
gestuur
16. Word nie
aan hierdie wereld
gelykvormig nie,
want dit is 'n sielekanker,
wat miljoene na die
wees, word
17. Weet dat hier nou die tyd van voorbereiding is:
ns dit nie vir die hemel is nie,
dan is dit seker
vir die hel, want daar is maar twee wee.
Wees opreg 500s die duiwe en versigtig s00s die slange, want Gods oë is gedurig op ons.
Leet in vrede met alle mense, dog nimmer ten koste van die waarheid nie.
Verenig u nie met
die vyande van die Here nie.
20. Onse
Here Jesus het aan
'n
gemeente laat
skrywe:
sal
van die lewe
en Ek
gee."
Wat 'n
verblydende
en
salige
wat oorwin, sal alles
belotte.
Оок
dit: „Hy
beërwe."
Ons moet ook bid dat Gods Koninkryk sal uit-onder die Jode en
heidene, maar
ons moet ook saamwerk, want bid sonder werk
is nie genoeg nie, en ook vir ons leraars en standers van die Christe-
Ons moet ons God om ver-gifnis vra,
omdat ons ons
talente wat Hy ons gegee het om wins mee te doen, so lank in die aarde be-grawe het.
Laat ons, met die hulp van die Heilige Gees, ons onder. sock of ons van harte kan sê met Asaf: Niks begeer ek in hemel of op aarde nie buiten God.
U,
naamlik
24. Ons moet
die tyd uitkoop
om nie ledig
te
wees
die
vlees
te
voed
om tot be-
geerlikheid
nie, maar
God te dien
ons
kiesing met Hom vas te maak,
want
daar
staan
doen, wen ait met jou mag."
wat jou hand
vind
om te
25. Mag onse God ons daarvoor bekwaam maak, dan tot ons ook sê: Wandel voor my aangesig." Hoe salig sou dit vir ons wees!
Laat ons dikwels aan
ons einde
kortheid en onsekerheid van ons lewe en of ons
met God in
sal wees,
of verskrik-
king. Hieraan is alles, alles gelee.
27. Ek eindig met die vermaning van Dawid aan sy
Salomo :
„My seun, ken die God van jou
vader en dien Hom met 'n volkome hart en met n gewillige siel."
Laat, Heer, u seën op hul daal, u guns uit Sion hul bestraal !
U wat beveel en - dit geskied, wil, Heer, u sein oor hul gebied !
Dink daaraan dat ek dit gedoen het in my 74ste jaar.
Ek wens dat elke kind hiervan 'n afskrif sal kry.
Ek wens verskoon te wees van u almal se bloed, indien daar van u verlore sou gaan. Mag God dit verhoed.
WEES GEWAARSKU!
F. P. Nandi
MIDDELVLEl,
30 JANUARIE 1874.
(François Paulus Naudé is gebore op 21 Mei 1800, oorlede 6 Januarie 1881;

view all 20

Francois Paulus Naude's Timeline

1800
May 21, 1800
Worcester, Cape of Good Hope, South Africa
July 27, 1800
Tulbagh, Cape of Good Hope, South Africa
1822
July 23, 1822
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1824
January 13, 1824
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1825
July 23, 1825
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1826
December 2, 1826
Graaff-Reinet, Cape Colony, South Africa
1828
November 18, 1828
Graaff-Reinet, Kaapkolonie, Suid Afrika
1830
August 13, 1830
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1832
April 23, 1832
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa