First 50 years - http://www.e-family.co.za/ffy/g6/p6104.htm#c6104.2
Daniel Hùgo was baptized in 4 May 1664 Serzey les Maupas, France.2
2 GISA, South African Genealogies 10 Roo-Schn, GISA SA Genealogies (Stellenbosch, South Africa: Genealogical Institute of South Africa, 2004), pg 119
(See English below)
Daniel Hugo(t), waarskynlik afkomstig uit Champagne, Frankryk, was reeds in 1688 aan die Kaap. In 1691 is die plaas Sion (Tans Nieuwe Hoop) by Simondium aan hom toegeken.
NB: In die Hugo stamlys is daar geen verskil gemaak tussen geboorte en doop datums nie en veral in latere generasies is baie geboorte datums in werklikheid dus die doop datums. Die werklike geboorte datum dus onbekend.
Bronne:
Cor Pama Groot Afrikaanse Familie Naamboek
Christoffel Coetzee de Villers - Geslagregister van Ou Kaapse families.
Daniel HUGOT, gebore omstreeks 1664,van Serzy, Champagne, was 'n Franse Hugenoot wat reeds voorkom op 6 Aug 1689 in Stellenbosch se burgerrol. Vermoedelik het hy vroeg in 1688 met die Borssenburg in die Kaap aangekom. Hy was 'n smid en landbouer en het op die plaas 'Zion' in Drakenstein geboer sedert 1 Aug 1691, en later op Bethel, Paarl, en De Leeuwen Kuil, Mooreesburg (1714). Hy was 'n lid van die landdros en heemraad. Hy het getrou in 1705 met Anna ROUSSEAU d/v Pierre, en is ongeveer 1725 oorlede. Hy het 4 seuns en 5 dogters gehad.
"Hij was zoo lang als een Juk dus 4 voet en 4 duim" In J.L.M. Franken, Die Hugenote aan die Kaap (Argiefjaarboek van Suid-Afrikaanse Geskiedenis, 1978) p 164
1. Daniel ~ 18 Okt 1705 jonk dood
2. Jacques (Jacob/Jacobus) ~ 1708 + 1745 boer De Breede Rivier, Worcester en Concordia x Drakenstein 9 Okt 1729 Rachel de Villiers d/v Jacob
3. Pierre (Pieter) ~ 15 Jun 1710 + 4 Maart 1752, boer De Buffelskraal, De Doorns en d'Eendragt x Paarl 16 Mei 1728 Anne Retief d/v Francois
4. Anna ~ 14 Feb 1714 x 26 Mei 1745 Tobias van Dyk
5. Johanna ~ 19 Jul 1716 x 2 Sep 1736 Francois Bastiaanse xx 27 Januarie 1748 Stephanus Grove
6. Maria Magdalena ~ 21 Aug 1718 jonk dood
7. Martha ~ 17 Maart 1720 jonk dood
8. Elisabeth ~ 12 Jul 1722 + 17 Okt 1782 x 17 Mei 1750 David de Villiers
9. Daniel ~ 11 Jun 1724 + Nov 1754, boer Concordia en Harmonie, Montagu x 14 Februarie 1745 Margarita Joubert d/v Gideon
Verwysings:
De Villiers/Pama
Heese/Lombard
Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek
Inligting verskaf deur Daniel Jacobs op SAGenealogie
Saamgestel deur:
Martina Louw (nee van Breda)
AM van Rensburg
Married to Anne Rosseau
Son Pierre Hugo born 1710

'The Huguenot Story' by Juliet Marais Louw
Page 50
"Daniel Hugot (Hugo) was born between 1663 and 1665 and was a blacksmioth by trade. In 1691 he received the darm Sion in Drakenstein and was a member of the Court of Landdrost and Heemraden. He is said to have been a very short man. Pierre Rosseau asked him to be godfather to his baby Anna. Ay the christening Daniel held her in his arms and said "This child will be my wife." Sure enough, he married her when she was barely fourteen and he was forty-five."
Arriveer 1688 van Amsterdam. In 1691 word plaas Zion (Niuwe Hoop) by Simondium aan hom toegeken.
Daniel Hugot, drakenstein, sion

Daniel HUGOT, gebore omstreeks 1664,van Serzy, Champagne, was 'n Franse Hugenoot wat reeds voorkom op 6 Aug 1689 in Stellenbosch se burgerrol. Vermoedelik het hy vroeg in 1688 met die Borssenburg in die Kaap aangekom. Hy was 'n smid en landbouer en het op die plaas 'Zion' in Drakenstein geboer sedert 1 Aug 1691, en later op Bethel, Paarl, en De Leeuwen Kuil, Mooreesburg (1714). Hy was 'n lidvan die landdros en heemraad. Hy het getrou in 1705 met Anna ROUSSEAU d/v Pierre, en is ongeveer 1725 oorlede. Hy het 4 seuns en 5 dogters gehad.

1. Daniel ~ 18 Okt 1705 jonk dood

2. Jacques (Jacob/Jacobus) ~ 1708 + 1745 boer De Breede Rivier, Worcester en Concordia x Drakenstein 9 Okt 1729 Rachel de Villiers d/v Jacob

3. Pierre (Pieter) ~ 15 Jun 1710 + 4 Maart 1752, boer De Buffelskraal, De Doorns en d'Eendragt x Paarl 16 Mei 1728 Anne Retief d/v Francois

4. Anna ~ 14 Feb 1714 x 26 Mei 1745 Tobias van Dyk

5. Johanna ~ 19 Jul 1716 x 2 Sep 1736 Francois Bastiaanse xx 27 Januarie 1748 Stephanus Grove

6. Maria Magdalena ~ 21 Aug 1718 jonk dood

7. Martha ~ 17 Maart 1720 jonk dood

8. Elisabeth ~ 12 Jul 1722 + 17 Okt 1782 x 17 Mei 1750 David de Villiers

9. Daniel ~ 11 Jun 1724 + Nov 1754, boer Concordia en Harmonie, Montagu x 14 Februarie 1745 Margarita Joubert d/v Gideon

Verwysings: De Villiers/Pama. Heese/Lombard. Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek. Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek. Inligting verskaf deur Daniel Jacobs op SAGenealogie

Saamgestel deur: Martina Louw (nee van Breda). <a href="mailto:Kennethlxtra.co.nz. AM van Rensburg

Married to Anne Rosseau. Son Pierre Hugo born 1710 http://www.e-family.co.za/ffy/p6104.htm

"Hij was zoo lang als een Juk dus 4 voet en 4 duim" In J.L.M. Franken, Die Hugenote aan die Kaap (Argiefjaarboek van Suid-Afrikaanse Geskiedenis, 1978) p 164

Daniel Hugo(t), waarskynlik afkomstig uit Champagne, Frankryk, was reeds in 1688 aan die Kaap. In 1691 is die plaas Sion (Tans Nieuwe Hoop) by Simondium aan hom toegeken.

"Borssenburg - 2nd ship to leave Netherlands but 3rd ship to arrive at Cape, 150 feet long, could carry 80 passengers, sailed January 6, 1688, arrived Cape May 12, 1688. no disease nor death on board

* Pierre Rousseau, * Marie Rousseau, * Francois Retif, * Anne Retif, * Pierre Meyer, * Michel Martineau, Blois, * Pierre Lombard, * Marie Couteau of Soubeyran, Dauphine, * Danyel Hugot of Champagne

Source:Coertzen, Pieter - "The Huguenots of South Africa 1688-1988", Tafelberg Publishers Limited, Cape Town, 1988

Volgens Pama was hy 'n Hugenote vlugteling. Die plaas "Sion" van 51.4 ha in Simonddium is in 1691 aan hom toegeken. Hy was 'n smid en het ook wynboerdery begin.

NB: In die Hugo stamlys is daar geen verskil gemaak tussen geboorte en doop datums nie en veral in latere generasies is baie doopdatums in werklikheid dus die geboortedatums.

Bronne: Cor Pama Groot Afrikaanse Familie Naamboek. Christoffel Coetzee de Villers - Geslagregister van Ou Kaapse families.

Allen Versteeg Versteeg Web Site
MyHeritage family tree

Family site: Versteeg Web Site
Family tree: 140122551-1 Discovery 140122551-1 MH:S500021
3 27 SEP 2015 Added via an Instant Discovery™
1664 |
May 4, 1664

Serzey les Maupas, Chalons-sur-Marne, Champagne, France

May 4, 1664

Serzey les Maupas, Châlons, Marne, France

1665 |
1665

Cape Of Good Hope, South Africa

1665

Champagne, France

1665

Champagne, France

1688 |
1688
Age 23

Cape Town, Cape, South Africa

1705 |
October 18, 1705

de Caep de Goede Hoop, Dutch Cape Colony, South Africa

1708 |
September 2, 1708

Simondium, de Caep de Goede Hoop, Dutcj Cape Colony, Cape Towm, South Africa

1710 |
June 15, 1710

Sion Groot Drakenstein, Suid Afrika