Matching family tree profiles for Catharina Walters, SM/PROG
view all
Immediate Family
-
husband
-
daughter
-
daughter
-
daughter
About Catharina Walters, SM/PROG
Maria Walters is vanaf 2 jarige ouderdom grootgemaak deur Christoffel Snijman met die belofte van haar vader dat hy die grond en huise wat sy gaan erf, mag gebruik. Maria Walters se ma - Maria van die Kaap, was werksaam as ‘n slaaf in die kaap (ras en herkoms is onbekend)
She was a slave before 1690, owned by Christina Does.
mtDNS van een van haar nasate in die direkte vroulike lyn deur Elsje Elizabeth VLOTMAN - c 1772 dui daarop dat sy van Suid-Oos Afrikaanse herkoms was in die L0a1b2 Haplogroep.
Volgens Wikipedia is die Haplogroup L0a die mees algemene in die Suid-Oos Afrika bevolkings met soveel as 25% van die Mosambiekse mtDNA wat in daardie groep val.
view all
Catharina Walters, SM/PROG's Timeline
1658 |
1658
|
Cape Town, South Africa
|
|
1683 |
1683
|
||
1695 |
April 2, 1695
|
Cape , South Africa
|
|
1695
|
|||
1700 |
1700
Age 42
|
de Caep de Goede Hoop
|