Daniel Wahl en Oupa John Wahl

Started by Gert Wahl on Wednesday, July 13, 2011
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

Showing all 3 posts
7/13/2011 at 10:14 PM

Ek wonder nou al 'n geruime tyd oor waar die Daniel Wahl name vandaan kom in die familie boom (Daniel Wahl is Oupa John se pa en sy oupa se name). Wel, gister het afgekom op 'n prokalmasie in Bad Wildungen, Duitsland, 1824 wat aandui dat Johan Conrad Wahl, ons stamvader wat van Bad Wildungen afkom (en nie Johan Hans Christian Wahl van Strelitz soos ons vroeer gedink het nie) se familie hom laat intestaat verklaar het in 1824 voor die magistraat in Bad Wildungen omdat hulle baie lanklaas iets van hom gehoor het (Hy het hier aangekom in 1750's en is 1810 oorlede in die Kaap), en sy pa se naam is DANIEL BENEDICT WAHL op die magistraat se proklamasie, kompleet met Johan Conrad se regte geboorte datum!

7/13/2011 at 10:16 PM
3/9/2012 at 12:56 PM

Hi my name is Philip Jooste-Coetsee and my mother's maiden name is also Wahl.
I think I am related to Donna Jooste-Coetsee. I think her husband Wayne is the son of Steven Jooste-Coetsee who I last saw in Cape Town in 1992. His father Chris and my father Henning and mu uncle Philip are brothers. They are the children of Philip and Charlotte Coetsee. I have the Coetsee's family tree going back to when Dirk Coetzee came to SA in about 1660.

Showing all 3 posts

Create a free account or login to participate in this discussion