Huwelik Jan Pieterz en Beatrix Weyman

Started by Private User on Tuesday, November 2, 2010
Showing all 4 posts

Die omstandighede van die huwelik word beskryf in Jan Van Riebeeck se Dagverhaal. Datum van huwelik 23.8.1661.
P Louis Louw
louis@hope.co.za

Ek het haar naam ook as "Weyman" en nie "Weijan" nie. Die datum op die profiel is korrek, maar ek het haar nooiensvan verander.

Dit is blykbaar 'n onsekerheid en ons moet maar kyk wat ander Louw navorsers hieroor te sê het. In 'n ander geval in ons familie is "smith" 'n wisselvorm van "schmidt", en "ludwig" van "louis" . My stamnaam is Paul Ludwig (vanaf dr Paul Ludwig Rontgen). Wyle oom Louis se volle name is Paul Louis Rontgen Louw. So ook die van Harmens, wat later Harmse geword het. Ek dink ons moet maar ruimte laat vir beide vanne.

Create a free account or login to participate in this discussion