Hermanus Johannes Steyn - Hermanus Johannes Steyn of Douw Petrus Steyn

Started by Abe Steyn on today

Hier is erens 'n fout. Die persoon se naam word aangegee as Hermanus Johannes Steyn, maar in die overview is hy Douw Petrus, so ook in die doopsertifikaat van een van sy kinders. Ek dink nie daar was 'n Hermanus Johannes as seun van Andries Baend Frederik nie, ek weet nie waar het die verwarring ingekom nie

Create a free account or login to participate in this discussion