According to the Death Notice he was 65 Years 1 Month when he died that implies that he must have been born around June 1836 https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS92-ZQG5-M?view=i...
Carel as hy 1836 gebore is was sy ma 52 en sy pa 77. Ek vermoed hy was een van die kinders se seun.
Hier is heelwat navorsing wat gedoen moet word. Ek het onder Beaufort Wes dope 1828 nagegaan. Ek kry niks nie.
Groete
Lenie Gast
Hy is by die regte ouers en sy geboortedatum is korrek. Sy oudste seun het sy ouderdom verkeerd gehad.
Sy ma was 42 toe hy gebore is.
Lenie