Ek het 'n huwelik opgespoor vir Willem Andries Nel op Vryheid 1 Nov 1892 met Magdalena Johanna Catharina White. Ek sien sy sterftekennis en Informasie van sterfte dui daarop aan dat hy wel ongetroud was.
Is dit moontlik dat daar nog 'n Willem Andreas Nel kon wees van dieselfde ouderdom waarvan beide soos per die huwelik rekord aangedui op Jansenville gebore kon wees? Ek heg graag die huweliks rekord hierby vir verdere ondersoek.
Huwelik van Willem Andreas Nel en Magdalena White: https://familysearch.org/ark:/61903/1:1:QPSB-PJ18
To enable the proper functioning and security of the website, we collect information via cookies as specified in our Cookie Policy. Geni does not use any third-party cookies.