Hoop dat iemand 'n steeds onbeantwoorde vraag kan antwoord asb.
Ek het al baie studies gedoen oor die NEL wapen en wat elke simbool beteken - alles maar op grond van my eie bevinding aangesien ek nêrens 'n prominente beskrywing kon vind nie. Ek kon wel uitvind dat die 1 crest (Mooi duidelike een met die groot silver ster bo-op) in 1940 gerigestreer is, ek verwys egter na die een waarmee Guillaume in SA aangekom het, of in ander woorde - die eerste weergawe met die blou/rooi skild, 3 silver sterre en noble bird. Waar, en wanneer presies het hierdie weergawe ingebruik gekom? ....want die oorsese/Europese weergawe wat al so vroeg as die 12de eeu af kom lyk heeltemal anders!
