Jacomina van den Berge (Carteniers) - Oorsprong

Started by Willem Philippus Frost on Monday, May 22, 2023
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

† Sy was waarskynlik reeds oorlede by die afsterwe van Jacobus. Maria Sibella Sachs op daardie tydstip getroud met Pieter SWANEPOEL en die weduwee van Johann Christoffel SACHS, het gedurende Desember 1714 aansoek gedoen by die diakonie van Stellenbosch vir alimentasie vir die versorging van Jacobus se seun Johannes. »x NGK » Sy is afkomstig van Oudenaarde in Vlaandere, België

Create a free account or login to participate in this discussion