Wessel Jurie van Dyk - Title: Man 'onverklaarbaar' dood ná ligte ongeluk

Начал Marjo Wenzel van Lier сегодня
Возникла проблема на этой странице?

Участники:

Упомянутые профили:

Проекты:

Показаны все сообщения (2)
Сегодня в 9:50 до полудня

"Hy het nog geleef toe ons hom uit die motor gehelp het. Hy het gese hy is moeg en wil 'n rukkie le. Ek het sy asmapompie uit die motor gehaal. eoe ek weer na hom kyk, was hy dood."

So het Mnr. Len Viljoen, 'n vriend van Mnr. Wessel van Dyk (56), adjunk-meester van die Pretoriase Hooggeregshof, gister gese nadat Mnr. van Dyk die naweek na 'n ligte motorongeluk op die grondpad tussen Rooiberg en Thabazimbi inmekaargesak het en op die toneel dood is.

Mnr van Dyk was Saterdagoggend omstreeks halfteww saam met Mev Rina Ströh (36) van Sunnyside en mnr. Viljoen van
Pretoria na die plaas Buffelshoek in die Thabazimbi-omgewing op pad. Mev. Ströh het beheer oor die voertuig verloor. Die motor het omgeslaan.

Die drie het slegs ligte beserings opgedoen.

Mnr. Van Dyk se vriende het hom uit die motor gehelp. Hy het "n rukkie gaan le en is kort daarna dood.

Volgens die Polisie in Pietersburg sal die uitslag van die lykskouing vandag bekend wees.

Mev. Marinda Maass, een van mnr. Van Dyk se vier dogters, het gister gese haar pa word Vrydag-oggend om 10:00 uit die NG kerk Monavani in Heuweloord begrawe.

Regs onder sy foto: Mr. Wessel van Dyk, adjunkmeester van die Pretoriase Hooggeregshof, wat die naweek onverklaarbaar dood is kort ná 'n motorongeluk tussen Rooiberg en Thabazimbi.

Сегодня в 9:52 до полудня

Google Translated to this:

Title: Man dies 'inexplicably' after minor accident

"He was still alive when we helped him out of the car. He said he was tired and wanted to lie down for a while. I took his asthma pump out of the car. When I looked at him again, he was dead."

So Mr. Len Viljoen, a friend of Mr. Wessel van Dyk (56), deputy master of the Pretoria High Court, said yesterday after Mr. van Dyk collapsed at the weekend after a minor car accident on the dirt road between Rooiberg and Thabazimbi and died at the scene.

Mr van Dyk was on Saturday morning around half past two with Mrs Rina Ströh (36) from Sunnyside and Mr. Villion of
Pretoria on the way to the Buffelshoek farm in the Thabazimbi area. Mrs. Ströh lost control of the vehicle. The car overturned.

The three suffered only minor injuries.

Mr. Van Dyk's friends helped him get the car. He lay down for a while and died soon after.

According to the Police in Pietersburg, the result of the autopsy will be known today.

Mrs. Marinda Maass, one of Mr. Van Dyk's four daughters said yesterday that her father will be buried on Friday morning at 10:00 at the NG church Monavani in Heuweloord.

Right below his photo: Mr. Wessel van Dyk, deputy master of the Pretoria High Court, who died inexplicably at the weekend shortly after a car accident between Rooiberg and Thabazimbi.

Показаны все сообщения (2)

Зарегистрируйтесь или войдите в систему чтобы участвовать в этом обсуждении