Willem du Plooy - Willem Adriaan DU PLOOY

Started by Vanessa van Zyl on Friday, July 29, 2022
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

Hi daar, hoop nie ek pla nie.... ek sit met n probleem????
Ek is n afstammiling van Catharina Jacoba SWANEPOEL gebore 2 Jan 1867.
Getroud eerste met Aurius Francois Benjamin KILLIAN (trou certificate gevind).
Haar tweede man was Johannes Nicolaas HYMAN gebore 25 Oct 1858 (trou certificate gekry).
En op hierdie profile wys dit dat sy 3de getroud was met Willem DU PLOOY....
Ek kry nie hulle huweliks sertifikaat nie asook hulle seun
Willem Adriaan DU PLOOY gebore 25 Jan 1818 oorlede 2 Jan/Jun 1891, ekt sy BAPTISM record gekry en dit dui sy ouers aan as
FATHER: Willem DU PLOOY gebore 1778 en MOTHER: Johanna Maria GREEF gebore 12 Sep 1790 en oorlede 9 May 1842.....
Kan jy my dalk help asb.... Is Willem Adriaan DU PLOOY (1818-1891) die seun van Willem DU PLOOY en sy eerst vrou of is hierdie gedeelte verkeerd??
Ek kan nie 'n Doods Record kry van Catharina Jacoba SWANEPOEL nie....
Lekker dag verder.
Vanessa Theart.

Create a free account or login to participate in this discussion