Jan Jacobse, SV/PROG 2 - Jan Jacobse vanaf 1746 aan die kaap de Goede Hoop.

Started by Fanie Jacobs, b2c11d2e11f3g1 on Saturday, May 28, 2022
Showing all 2 posts

Hier wil ek die Profiel soos weergegee op die twee mees betroubare bronne bespreek.Die bronne Family Search en Stam vaders.
Die plan is om Jan se tydlyn van dokumente te voorsien en dan die dok te bespreek met die bestaande profiele as klankbord of teen argument.

Jan,n ervare matroos,arriveer in die Kaap en binne die bestek van n paar weke word hy n Landbouer en vryburger enn trou met Postumus n afstammeling van die oudste Kaapse inwoners.Die gevestigde weerggawe dat dit alles plaasgevind het agv "liefde op een slag",wil nie net realiteit saamspeel nie .Wil die doks en ander gegeewens gesamentlik bekyk om die mees werklike weer tegee.Sal die dods aflaai en dan vra vir n bespreking .

Showing all 2 posts

Create a free account or login to participate in this discussion