DVN numbers for him , his siblings and children a mess. Better remove all until they can get corrected
Phillipp kan jy dalk die numering reg stel as jy daar besig is. Om dit te verwyder gaan net weer reuse verkeerde merges teweeg bring.
DIe week AJV van eGGSA so baie bedrywig daar.
Ek help sodra ek kan.
Judi