Hallo my van is verkeerd gespel. Sien bo.
Dankie ek het my oumagrootjie se inligting gesoek. Het geweet hasr van was olivier Kyk op Wiki geni. Tik in susanna mathilda Symington
Hi Johan, baie jammer oor die fout, moes 'n tikfout gewees het. Ek het dit reggemaak.
Mooi aand
Sophia
Hier is jou ouma Olivier se pa se DN
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91Q-Z9D9-2?i=356&...
Groete
Dankie