Reinier Andreas Stephanus Jacobus Coetzee, b5c6d5e2f1g1 - Grafsteen.

Started by Frederik Gideon Coetzee, i2j1 on Monday, November 2, 2020
Showing all 2 posts
11/2/2020 at 11:14 AM

Daniel, sukkel maar, maar hulle is op gelaai.
Kan jy asb die onderstaande by die grafsteen (oop boek ) as byskrif bysit ? As dit moontlik is of sê hoe.

“Hier ruht in Gott”.
Psalm 40.2 Ik heb den Here lang verwacht; en Hij heeft zich tot mij geneigd, en mijn geroep gehoord.

Ken jy toevallig n Sarel Botes wat Aroab geboer het ± 1936/7.

Groetnis

11/3/2020 at 12:24 PM

Het bygesit as kommentaar.
As jy spesifiek onderskrif vir die foto soek, doen dit buite Geni bv WORD met 'n 2x1 tabel met die foto op lyn1 en byskrif op lyn 2.

Druk dan en scan in of maak 'n screenprint/screenshot en laai dit op. As jy vasbrand, probeer ek met jou foto van hierdie kant.

Ken nie vir Sarel Botes nie, maar ontvang graag enige inligting oor hom.
D

Showing all 2 posts

Create a free account or login to participate in this discussion