Latest version of Coetzee Family in SAF 2018
c6 b 5 c 6 Jacobus ≈ 8.10.1730, burger van Stellenbosch, een van eerste boere in Klein-Namakwaland en het reeds op 10.2.1756 weiregte aan die Verloore Valley verkry. Verhuis op 15.9.1758 na “Klipfontein”, aan hoek vd Piketberge. Ervare grootwildjagter en onderneem ‘n ekspedisie waartydens hy amptelike ontdekker van die Garieprivier en Suidwes-Afrika in 1760 word. Hierdie reis wat hy onderneem het, het hy op 18.11.1760
mondelings aan die sekretaris vd Politieke Raad aan die Kaap oorgedra, wat dit opgeteken het. Dit was die eerste geskrewe verslag van ‘n Blanke se besoek aan die gebied oorkant die Grootrivier † wyk Kamiesberg,Kaapkolonie tussen 1810 en Mar 1816
x 6.1.1754 Maria Margaretha CLOETE ≈ 13.5.1736 † Apr. 1822 d.v. Gerrit Cloete en Huibrecht Slabbert
Erkenning: SA Biografiese Woordeboek, Vol V
@ Johannes Jacobus Coetzee b5c5 *11-16-1727 x 11-23-1749 Johanna Cloete *11-15-1733 Daughter of Gerrit Cloete and Huibregie Slabbert
I think the problem is a mix up between him and his brother. They could have married sisters.
b5c6 Jacobus *10-02-1730 x Maria Margaretha Cloete *1748
I used the published version of the South African Genealogies C. According to this source the children of Johannes Jacobus *1727 was the following: I give their birth dates:
Anna Elizabeth *09-10-1750
Gerrit *08-20-1752
Huibrecht *09-08-1754 x Abraham de Klerk
Johannes *10-29-1757 x Hester Viljoen
Margaretha Johanna x Jacobus Pretorius
Maria Jacoba *05-29-1762 x
@Sorry that just run away I am continuing starting with the last daughter again.
Maria Jacoba *05-29-1762 x Nicolaas vd Walt
Maarten *1764 x Cornelia Venter xx Lacya Susanna Kruger
Francina Anna *02-27-1768 x Bernardus Rudolf Buys
Anna Elizabeth *04-20-1770 x Jacob Kruger
Johanna Adriana gedoop 03-18-1773 x J Coetzee xx J Basson
Dirk Jacobus *12-10-1775 x Susanna Kruger xxSusanna Pretoris xxxAnna du Plessis
xxxx Steenberg p 614
Abraham Jacobus *05-01-1778
I left Margaretha Johanna's birthdate out it is *04-29-1760
Rina Grové
Amateur
Dankie Daan vir die inligting wat jy gegee het.