Oorsprong - split tussen Nel en Nell

Started by Marco Johan Nel on Thursday, September 17, 2020
Problem with this page?

Participants:

Ek benodig so bietjie hulp met feite oor waar en wanneer die van Nell verander het / gesplit hey vanaf Nel.
Sovêr ek kon agter kom was dit eintlik 'n spelvout in die 1840's maar soek na die feite.
Enige hulp sal waardeer word.

Create a free account or login to participate in this discussion