In die Geni Profiel van Stephanus Jacobus Grové word die volgende drie kinders aangegee:
Jacob Johannes, Johannes Hendrik en David Stephanus. Op sy sterftesertifikaat G1098 verkry van die Argief in Bloemfontein word slegs die volgende kinders genoem:
Kinders gebore uit die eerste huwelik:
1. Esther Jacoba Aletta, getroud met Francois Philippus Fourie
2. Johannes Christiaan
3. Stephanus Jacobus
4. Mathys Cornelis
Kinders gebore uit die tweede huwelik:
1. Schalk Willem
2. Roelof
3. Petrus Johannes
4. Martha Margaretha, gebore op 6 April 1888
5. Johanna Sophia, gebore op 20 Julie 1889
6. Izak Johannes, gebore op 16 Januarie 1891
7. Hermanus Gerhardus, gebore op 8 April 1894
8. Anna Susanna, gebore op 24 Julie 1895
9. Magdalena Elizabeth, gebore op 11 Mei 1898
10. David Schalk, gebore op 11 November 1901
11. Aletta Catharina, gebore op 29 Julie 1904
12. Jacobus Stephanus, gebore op 8 Junie 1906`
Is daar enige dokumentasie vir bg drie kinders?
Rina Grové