Gerhardus Jacobus PRETORIUS - Gerhardus Jacobus Pretorius x Johanna Maria Magdalena Nortje

Started by J Herman Potgieter on Thursday, March 19, 2020
Showing all 2 posts

Daar is verwarring met die Gerhardus Jacobus Pretorius wat onderskeidelik met A W Pretorius en J M M Nortje getroud was.

Die trou sertifikate is by die profiles gelaai. Die hanskrifte van die 2x Gerhardus Jacobus Pretorius verskil: Die een se skrif is meer gerond terwyl die ander se skrif skerp bo en onder derdes het.

Gerhardus Jacobus Pretorius, g2h11 trou met Anna Wilhelmina Pretorius, g9h7

terwyl die ongekoppelde Gerhardus Jacobus Pretorius, g2h11 trou met Johanna Maria Magdalena Pretorius

Info soos deur Lenie verskaf:

Magdalena Jacoba (Lenie) GAST
Today at 1:03 PM
Hallo Herman,

Jammer met die eerste seun Johannes Willem Pretorius was sy ouers teenwoordig.

Die 2de seun Gerhardus Jacobus Pretorius was sy broer Johannes Lodewikus Pretorius teenwoordig.

https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-99Z5-5R58?i=4&...

Groete

Lenie

Magdalena Jacoba (Lenie) GAST
Today at 12:58 PM
Hallo Herman,

Dit is dieselfde persoon. Gerhardus Jacobus Pretorius, hy het gejok met sy 2de huwelik met Johanna Maria Magdalena Nortje.

Die doop van sy seun Johannes Willem Pretorius Bronkhorstspruit was sy broer Johannes Nicolaas Pretorius en sy vrou Hester Gerbrecht du Plooy getuienis met die doop.

https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QSQ-G9Z5-PR7F?i=178&am......

Die doop voor sy seun Johannes Willem Pretorius het sy broer Johannes Nicolaas Pretrius en Hester Gebrecht du Plooy "Jacob" gedoop.

Groete

Lenie

Showing all 2 posts

Create a free account or login to participate in this discussion