Hallo Karen. Wil jy dan nie net aangaan en die inligting aan jou ouma koppel nie? Sy sal dan my pa se suster wees. As jy die inligting aanheg, kan jy sommer met jou oupa se boom voortgaan. Jy sal dan ook n beter idee he van haar kinders en waar julle inpas