Jan Hendrik du Raan, SV/PROG 2 - Y-DNA test results

Started by Christelle Jansen van Rensburg on Friday, January 17, 2020
Showing all 4 posts

Y-DNA test results cast further doubt on the undocumented link between the two families.

There are additional results that have not been made available to Geni by the individuals tested. Both Y-DNA tests on the "Doorhaan/Du Raan" line are from my cousins, so for triangulation and confirmation, we will need more information. I am willing to pay for Y-DNA tests (on both sides of the tree) for individuals with documented lineage so that we can sort this out.

You may contact me, and your results can remain private (or anonymous) if you wish.

Regards,
Christelle (du Raan) Jansen van Rensburg

Dagsê nig. Ek sal bereid wees om vir DNA toetsbte gaan as dit salmhelp.

Jy weet seker van die artikel van Prof Humphres du Randt : https://www.litnet.co.za/brief-roger-federer-se-suid-afrikaanse-dur....

Neem ook in gedagte hoe die Franse Durand uitspreeknndit is amper soos Dughaa. Ek dink dit is hier waar die Doorhaan en Dura vanne kon ontstaan met Hollandse amptenare wat dit foneties hoor en verkeerd gespel het.

Groete daar. Francois

Hi Francois,

Ek sien nou eers jou antwoord. Ek stuur vir jou 'n boodskap dan kan ek 'n DNA kit by jou kry. Al wat ek nodig het is jou posadres en email, dan stuur FamilyTreeDNA vir jou 'n buisie om 'n "cheek swab" te doen, en terug te stuur VSA toe, en dan wag ons geduldig vir die uitslae.... Ek betaal alles van hier af,

Die huidige resultate wys dat iets nie reg is nie, so die gevolgtrekkings in Prof Humphres du Randt se verslag is minder klinkklaar. Behalwe vir my neefs, is die ander Y-DNA resultaat is van die bevestigde Jean Durand lyn. Jy is van die "Doorhaan" lyn, maar van 'n heelwat vroeer tak, so dit sal 'n baie waardevolle toets wees.

Groete,
Christelle
Ek het ook met al die rondsoek na doopinskrywings al agtergekom onse familie kon nie spel nie, of het gemompel, of het een of ander vreemde aksent gehad -- of 'n kombinasie) :-)

Create a free account or login to participate in this discussion