Johanna Francina Elizabeth Erasmus Van der Merwe Maria Francina Elizabetha van der Merwe
or Maria Francina Elizabeth Erasmus van der Merwe, h1 Maria Francina Elizabetha van der Merwe?
Ferdinand Johannes van der Merwe says Hallo Sharon
Ferdinand Johannes and Cornelius Johannes were the sons out of the marriage between Johannes Stephanus van der Merwe and Johanna Francina Elizabeth Van der Merwe. Her maiden name was Erasmus.
Maria Francina Elizabeth is incorrectly linked to all the children as mother. This can be verified in the Van der Merwe book.
Below are all extracts from the book:
Note that Johannes Stephanus married 3 times.
If you battle with the Afrikaans, please revert back. I will do the translation.
Regards
Johan
Die volgende informasie kom uit die Doopregister van Albanie vir die tydperk 1831-1900.
TD 49, Inskrywings no. 59, Wakkerstroom
Kind: Ferdinand Johannes * 17.8.1890 = 12.10.1890
Ouers: Johannes Stefanus van der Merwe
Maria Francina Elisabeth Erasmus
Getuies: Ferdinand Johannes van der Merwe
Elisabeth Petronella Botha
Roedolf Gerhardus Visagie
Cornelia Johanna Erasmus
Toe beweeg ek maar na die van der Merwe register toe en op bl. no. 162 kry ek toe `n Martinus wat met `n Hartzenberg vrou getroud is.So dit is hulle!!
Die ou oomie was 3 keer getroud. Hy is op bl. no. 162:
g4 Martinus * Kaap x Hartzenberg xx Nieuwenhuys xx Lehman.
Die Johannes Stefanus * 3.2.1839 se ma was die 1ste vrou. Cornelis Johannes * 1894 verskyn ook onder JS as `n seun van hom. Johannes Stefanus is h6 en CJ op bl. no. 162 en CJ is i15 op bl. no. 164.
Ek heg fotopokiee uit die van der Merwe boek . Die lyn lei as volg:
Bl. no. 22, stamvader
Bl. no. 74, b3
Bl. no. 159, c4
Bl. no. 160, d4
Bl. no. 160, e1
Bl. no. 160, f1
Bl. no. 162, g4 – Martinus * 7.3.1808
Bl. no. 162, h6 - Johannes Stefanus * 2.3.1839
Bl. no. 164, i15 - Cornelis Johannes * 29.6.1893