Hendrik Jacobus Daniel Smit, SWASV - Inligting volgens dr. Klaus Dierks

Started by Piet Karel Smit on Wednesday, October 2, 2019
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

Related Projects:

Showing all 4 posts
10/2/2019 at 6:22 AM

Hendrik Jakobus Daniel Smit was born on 30.11.1860. He was a Boer who trekked with a small group of followers in the 1890s from Piketberg, South Africa, to Namibia. He bought the farm Horanaub (later called Swartmodder) from Hendrik Witbooi on 27.11.1899. He had a high standing in the local Boer community and was also apparently on a good footing with Hendrik Witbooi, who allegedly warned him of the Nama uprising in 1904. Nevertheless Smit was killed with several other Boers at Swartmodder by Witbooi-Nama on 10.10.1904.

My Oupagrootjie, Giulaume Mathys Visse, 1860 tot 1937. Was n transportryer vir die Duitsers, seker van ongeveer 1890. Hulle het ook die Nama oorlog deur gemaak. Dit wqt jy nou van praat het ek velekere gehoor van my familie en my Ma wat 1902 gebore is. Sy was die Oudste kind by my Oupa se 2e vrou.

10/3/2019 at 2:26 AM

Dit is wonderlik om te sien hoe ons voorouers betrokke was by die opbou van ons land. Interessant, hierdie Hendrik Smit is familie van my, maar van moederskant waar ook Vissers voorgekom het.

4/21/2022 at 10:25 AM

My voorouers van der Westhuizen's was ook deel van die Boere wat vermoord is deur Witbooi op Swartmodder.

Showing all 4 posts

Create a free account or login to participate in this discussion