Hester Catharina Hendrina VAN DER WALT (Pretorius), b3c1d1e6f2g7h2i2 - vorige debat oor Hester Catharina Hendrina Pretorius

Started by J Herman Potgieter on Wednesday, June 26, 2019
6/26/2019 at 2:03 AM

Net 'n laaste. Moet ons nie vir Daan vra om haar name te "lock" nie? Een of andertyd gaan iemand op PO3E afkom en weer peuter met haar name.

Wat se jy Daan?

Herman

J Herman Potgieter
5/13/2019 at 4:25 PM
Baie dankie Jan.

So ons gaan haar nou laat rus

Herman

Jan Marthinus BLOMERUS, b2..h1
5/13/2019 at 4:04 PM
Dankie, ek sien dit pas eintlik in by alles, daardie bron Herman!

Skuus ek sien ook my een sin is nie klaar getik gewees in die vorige boodskap nie, maar ek wou verwys het na die ABO rekords,

haar eie: https://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/Person/106279/Hester_Andrina_Pr...

haar moeder en broers en susters: https://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/Person/106277/Mrs_Cat_Eliz_Pret...

dan haar ma se ma se sk: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS92-63Y9-Q?i=365&... (oudste dogter is haar ma)

Stem ooreen dat SAG nie volledig is nie.

Maar... So ek glo ons het dieselfde persoon beet hier, op die regte plek. En nou meer as 2 bronne wat dieselfde storie se.

Groete
Jan

J Herman Potgieter
5/13/2019 at 2:12 PM
Middag Jan

Ek het, soos versoek, die PO3E source gelaai op Hester Catharina Hendrina se Profile. Ek het scans gemaak van die oorspronkille boek (wat ek het) sodat die boek gespaar kan word van al my notas toe ek in 1999 die oorspronklikke GED file geskep het van die Pretorius familie. Net om seker te maak dat ek nie die kopie reg oortree nie, die boek is nou in 'n heruitgawe beskikbaar in PDF formaat op Colin Pretorius se Pretorius Familie webwerf.

'n boek sonder haar oorspronklikke dokumente is net dit, 'n boek wat 'n opsomming van haar jare se navorsing gee. So daar kon 'n fout ingesluip het.

Hoop dit help

Herman

Jan Marthinus BLOMERUS, b2..h1
5/13/2019 at 8:57 AM
Goeiemore almal,

Ek is die persoon wat die nota gemaak het as volg:

"According to her Marriage Certificate, she is from Carmel (Ladybrandt) and was in the Bloemfontein RC. Having perused the records there is only one likely candidate, Hester Andriena (combo of cA and Hendrina) matching record perfectly."

Dit is sekerlik nie nodig om dit in Afrikaans te vertaal nie, maar ek sal graag die klem wil sit op die woord "perfectly"

Die rekord is nie geneem uit PO3E nie, maar uit die oorspronklike bronne naamlik die huwelik (wat 'n jaar speling gee op die geboortedatum) maar meer belangriker haar hele familie se rekords uit die

Die spelling van Ester en Hester vir dieselfde persoon is volop. Verder is daar maar altyd spelings op presiese datums waar mens na veral huwelike kyk.

Ek het hier nie van SAG gebruik gemaak nie, aangesien hierdie bron nie haar soos wat sy op Geni is, bevat nie.

Ek is nie bewus van ME Pretorius se boek nie, maar plaas gerus as bron dan kan ons vergelyk. Die twee skakels wat geplaas is, is nie na my mening items wat meer waarde toevoeg as die twee skakels wat deur my geplaas is, naamlik haar huwelik en ABO rekord.

Uit die name van haar kinders sal u sien dat sy wel hierdie ouers sou gehad het, daarom versoek ek dat u eerder haar na verwyder uit haar ouers nie.... maar oop vir bespreking, altyd!

Groete
J

J Herman Potgieter
5/12/2019 at 11:22 AM
Baie dankie Johan ons wag maar vir terugvoere van die ander managers.

Ek hoop jy is gou beter.

Groetnis

Herman

Johan
5/12/2019 at 11:07 AM
Jammer, ek voel nie te goed op die oomlik nie. Ek is nie nou instaat om die voorstel kalm te oorweeg nie.

Wat dink die res van die groep.

Ek het die merge gemaak om dat ek opgemerk het dat die datusm wel ooreenstem, Maar as ek n fout gemaak het dan aanvaar ek dit so.

Groete

Johan Beaurain

J Herman Potgieter
5/11/2019 at 11:22 PM
Managers of Hester Catharina Hendrina VAN DER WALT (Pretorius), b3c1d1e6f2g7h2i2,

I am contacting you about this profile: Private User...

Ek twyfel baie sterk of die Hester C H Pretorius dieselfde persoon is wat ME Pretorius in haar boek gelys het as Esthe Hendrina Pretorius (bl 42 van PO3E).

Ester C G is geneem uit https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:33S7-9BQH-VLJ?i=331&amp...... maar ongelukkig gee PO3E geen data anders as sy name en van.

https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-99QG-B9X3?i=1190&a...... gee wel 'n Tjaart wat getroud is met "Hester" en haar geboorte jaar pas in: troujaar (1903) - ouderdom (19) = 1884

PO3E gee haar info as:
Esthe Hendrina Pretorius
Born: 4 Oct 1884
Baptized: 2 Nov 1884 - Kroonstad

SAG vol 8 (Pi-Q) bl 359 gaan ongelukkig net tot by haar oupa (Johannes Matthys)

Ek het deur al my notas en spreadsheets gewerk en kry nie 'n Hester Catharina Hendrina Pretorius (sic).

Wat ook onthou moet word is dat die SK gewoontlik voltooi word met data soos verskaf deur die naasbestaandes wat hopelik bewyse gehad het en nie op geheue moes staatmaak nie. Geletterdheid in die 1930s was al goed gewees en ek glo hulle het die data uit die familiebybel geneem?

Ek glo die Hester en Tjaart wat die 2de kind en gade gelaai is as die 2de kind van Petrus Albertus Pretorius is

Die Tjaart wat trou met Hester is op 6 Oct 1903 21 jaar oud, wat sy geboorte datum VOOR 6 October 1882 maak en nie April 1883.

Sal ons Hester C H Pretorius ontkoppel as 2de kind, en dan die 2de laai volgens die data van PO3E?

Sincerely,

J Herman Potgieter

Hester Catharina Hendrina VAN DER WALT (Pretorius), b3c1d1e6f2g7h2i2

Create a free account or login to participate in this discussion