According to Gert Kok, KOK-family researcher, Maria Elisabeth HAUMAN was married to Johan ANDRIES Kok, brother of Johan GODFRIED Kok. I quote from a private email exchange earlier this year:
Johan Godfried KOK is, sover ek kon vasstel, nooit getroud nie.
Maria Elizabeth HAUMAN is met sy broer, Johan Andries KOK getroud.
Die bogenoemde verwarring tussen watter broer met HAUMAN getroud was, kom uit die oorspronklike CC De Villiers - navorsing in die laat 19e eeu (soos gepubliseer in De Oude Kaapsche Familien Vol. II in 1884).
Hierin het hy die fout gemaak.
Ek vermoed hy het Johan Andries se doop-inskrywing gemis omdat hulle van by daardie inskrywing as COK opgeskryf is.
Johan Godfried was dus die beste kandidaat vir die latere huweliks-inskrywing.
Hierdie fout is in baie bronne sedertdien herhaal.
Die vernoemings-patrone dui ook eerder op Johan Andries as vader. Die kersie op die koek is dat Johan Godfried in 1786 as doopgetuie optree by die doop van Johan Andries en Maria Elizabeth HAUMAN se oudste seun.
[Gert KOK, private email correspondence with Dalene FOWLER, January 2019]
See also: Nederduitse Gereformeerde Kerk. Gemeente Paarl (Cape Province)., Parish registers for the Dutch Reformed Church at Paarl, Cape Province, 1694-1976, Baptisms 1694-1799. Image 693 of 753; FHL microfilm 008,120,997, item 4-9; https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-W9WL-4
Wow - dis nou erg amazing! Dankie dat jy dit deel Dalene. So - ons sal amal moet erg werk hieraan. Ek het net nie nou genoeg tyd om nou keuring en in diepte te werk hieraan nie. Ek het steeds vermoedens dat hier ook nog groot fout gaan kom, met die Kok lyn op tot daar bo by die koppeling na die van Jooste, maar ek kan nog nikes bewys ne. Help ons om dit uit te rafel asb Dalene! Waardering! Dankie!