Willem Louwies - Hi Fina,

Started by Gail Yvette Graham Janse van Rensburg on Friday, July 6, 2018
Problem with this page?

Participants:

Showing all 15 posts

Kan jy my asb se waarom jy die profile saam met ander delete het asb?

Groetenis
Gail

Daar was SO baie verkeerde persone aan my 'boom' gekoppel dat ek besluit het om hom van voor af te begin met 'n gedcom upload en wou nie so duplikate moes opruim nie. Dieselfde met die ander persoon waaroor jy 'n boodskap gestuur het.

Groete

Hi Fina
Baie dankie dat jy terug antwoord, ek waardeer dit baie.

Ek sien die verandering wat jy gedoen het, het 'n "snowball affect' op die boom van Zenie, haar, Ma Jynie en Jynie se Pa Johan.

Daar is nou Opperman lyn waar Stefanus Johannes Lodewyk Louwies en
Sophia Elizabeth Pretorius moet wees.

Ek het gister gaan loer, dit is nou deurmekaar van my kant af.

Moet ek, hierdie kant dan verder aangaan met hulle boom, en joune sien ek is nou privaat?

Groetenis Gail

Hi Gail
Ek hoop die boom sal reggestel word. Ek het Hazel Wickham gevra om dit reg te stel. Ek is nie 'n betaalde lid nie en kan nie duplikate 'merge' nie. En toe kon ek ook nie 'n gedcom file laai oor dieselfde rede. :(

Ek is seker dat sy dan die snowball affect sal regstel.

Groete

Oops, ek wou nog se dat ek nie sommer die geboortedatums, ens meer kon onthou nie en my leer met die regte inligting is op my laptop. Ek het nou sommer net geskatte geboortedatums in.

Hi Gail
Wanneer die boom reg is, sal jy asseblief die regte volgorde van die kinders 'assign'?
Ek het hier hul geboorte en sterf datums, ook hul noemname.
1.Levina Barendina du Plooy (nee Louwies) Byb 17-01-1911 16-12-1974
2.Jan Johannes Louwies Jan 07-02-1912 20-03-1976
3.Lourens Martin Louwies Lou 18-03-1913 27-01-1960
4.Stephanus Johannes Louwies Faan 28-09-1914 29-05-1983
5.Jacobus Cornelius Louwies Koos 16-12-1915 01-12-1983
6.Hester Elizabeth Vorster (nee Louwies) Hester 18-10-1917 17-10-1977
7.Willem Louwies Willem 26-09-1920 04-06-1963
8.Sophia Elizabeth van Rooyen(nee Louwies) Soof 23-12-1921 25-12-2002
9.Lodewyk Louwies Lood 28-02-1924 07-09-1990
10.Hercules Petrus Louwies Kas 28-04-1926 10-06-1995
11.Cornelia Johanna Coetzee (nee Louwies) Nelie 28-04-1926 01-04-1991
12.Christina Heyneke (nee Louwies) Chrissie 23-02-1929 21-06-2006
13.Phillipus Petrus Louwies Flip 28-04-1931 17-01-1975

Hul gades is as volg:
Johannes Jurie Lewis 0-7-1906 02-08-1964
Louisa Petronella nee Pieterse 18-10-1920 18-02-1998
Elizabeth Maria Magrietha van der Walt nee Jacobs voorheen Louwies
14-02-1921 07-01-2016
Catharina Wilhelmiena nee Peyer 28-12-1933 sy leef nog
Elena Judith nee Schulz 04-01-1919 04-06-1999
Johannes Philippus Hendrik Jacobs ?1914 29-06-1943
Eunice Catharina nee Coetzee 04-07-1919 19-08-1983
Michiel Johannes Swanepoel ? 1921 14-11-1972
Susanna Catharina Maria {Magdalena} nee van Jaarsveldt 30-08-1933 23-11-2013
Catharina Johanna nee de Jager 24-05-1917 17-05-1987
Johannes Gerhardus Coetzee 24-10-1924 29-04-2002
Schalk Willem Rabie 28-03-1912 24-08-1990
Anna Martha Vermaak voorheen Louwies nee Grobler 22-11-1934 20-06-2017

Die wat weer getroud is se gades as volg:
2 Cornelis Willem du Plooy 12-02-1904 21-05-1971
3 Michael Coenrad van der Walt 22-04-1920 09-12-2012
6. Johannes Hendrik Vorster 30-11-1917 25-07-1995
8. Benjamin van Rooyen 10-01-1927 20-08-1991
12 Willem Jacobus Heyneke 07-05-1919 23-02-1992
13 Salmon Johannes Vermaak 01-09-1926 27-01-2015

Cornelis Willem du Plooy hoort by kind no 1. (en nie 2 soos ek dit daar het nie)

Moet asb nie weer die mense 'private' maak nie? - dit sluit die nageslag van Johannes Jurie Lewis ook in. Asseblief?
Die Swanepoel en Heyneke was ook private, ens.

Nou MOET ek gaan slaap LOL

Hi Fina,

Baie dankie vir die inligting, waardeer dit baie. Ek sal hulle almal opsit, later, gaan net 'n besige dag by my wees vandag.

Ons, ek en jy sal die boom weer regkry, dan kan ons die "fields sluit" sodat dit so kan behou word, vir ons nageslagte.

Ek wil ook net ons dokumentasie alles opsit, dan kan hulle sien die lyn is "pedigree"

Jy moet lekker rus.

Chat weer gou.

:-))

Hello Gail

Gee asb net vir Hazel Wickham eers kans om te doen wat sy moet doen. Ons het hierdie boom BAIE jare gelede saam-saam gebou. Ek het so bietjie meer inligting vir Hazel gestuur. Ek hoop sy kom gou by die boom uit! Het ook vir haar 'screen-shots' gestuur van waar die persone is en waar hulle moet wees. (Per e-pos)

Het alweer hopeloos te laat wakker geword waaroor ek vies is! Maar die boom het my so baie gepla dat ek toe die inligting van my laptop gaan copy het. En dit help nie ek karring daar om my ma, ouma, oumagrootjie, ens te probeer regstel nie.

Groete,

Hello Fina, Hi Private User

I am including you here in this conversation, regarding the Louiwes and Lewis tree.

I am also tagging you Sharon Doubell, as you have been a huge help as well.

Thanks guys. Let me know what you need help with. If you post the links here, I will watch this Discussion.

Thank you Sharon,

I was just wondering Sharon and would like to know, considering that we are working on our family's ancestors, would it be possible to make some of them Master Profiles, with their documentation added and lock these fields.

It would help a lot if fields of birth dates etc is locked and that profiles not be deleted.

Considering that we are building toward leaving this legacy for our descendants and obviously one world tree too.

What do you say Fina and Hazel?

Yes, it definitely would, if the documentation is there and the managers want it.

Showing all 15 posts

Create a free account or login to participate in this discussion