Daniel Jacobus Erasmus, b5c2d2e6 - Jacomina Elizabeth Bothma

Started by Private User on Monday, April 2, 2018
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

Showing all 9 posts

Good day to all the managers of this profile.

This is to request permission from the managers of this profile that the wife named Jacomina Elizabeth Bothma be disconnected from this Daniel Jacobus Erasmus (x CJS Kruger) profile.

The main reason is that the marriage date coincides with the birth of children belonging to Daniel Jacobus Erasmus and CJS Kruger. One example is Carel Jacobus Erasmus, whose death notice gives his birthdate as 1832 (which is after the marriage with J.E. Bothma) and Carel's death notice confirms his parents as Daniel Jacobus Erasmus from Zwartkop and CJS Kruger.

Kind regards,

Alex

Private User I have no objections. It is obvious you have enough sources.

Groete.

Judi

Agreed.

Agreed

Dankie. Daar is soos in die verlede nou twee verskillende profiele, een is DJ Erasmus (net so geskryf) +x J.E. Bothma) en die ander is Oupa Swartkoppies Daniel Jacobus Erasmus (x CJS Kruger)..

Die kinders is so ver moontlik opgelos. Lyk nou baie beter maar het dalk een of twee verkeerd geplaas.

Gaan kyk asseblief by die kinders van die Erasmus_Bothma huwelik dalk behoort van daai kinders by die Erasmus_Kruger huwelik (of anders om).

D.J. Erasmus

Mooi aand vir almal,

Dankie vir julle terugvoer!

Alex

Oupa Swartkoppies soos dit nou staan:

b5c2d2e6 Daniel Jacobus Erasmus [Oupa Swartkoppies] (*30.6.1785 Drakenstein) (=15.11.1789 Drakenstein) x (10.7.1807) Cornelia Jacoba Susanna Kruger (*21.12.1783 Drakenstein) (=13.2.1785 Drakenstein) (+1868) dogter van Pieter Ernst Kruger en Anna Catharina Van Aswegen.

Kinders:

1. Anna Catharina Jacomina Wilhelmina Magritha Barkhuysen *15.12.1808

2. Martha Maria Elizabeth Oosthuizen *13.2.1811

3. Daniel Jacobus Elardus (1) Erasmus *13.10.1812 (vroeg oorlede)

4. Hester Susanna Erasmus *29.9.1813

5. Daniel Jacobus Elardus (2) Erasmus (Daantjie Doornkloof) *22.9.1815

6. Cornelia Jacoba Susanna Erasmus *13.9.1818

7. Pieter Ernst (1) Erasmus *21.9.1819

8. Pieter Ernst (2) Erasmus *9.2.1821

9. Stephanus Petrus Erasmus *27.11.1822

10. Seun Erasmus *9.1.1825 (vroeg oorlede)

11. Theodorus Cornelis Johannes (Doors Wonderboom) Erasmus *14.6.1826 (tweeling)

12. Lourens Abraham Erasmus *14.6.1826 (tweeling)

13. Johannes Elardus (Hans) Erasmus *13.6.1828

14. Rasmus Elardus (Ou Dubbele) Erasmus *27.4.1830

15. Carel Jacobus Erasmus *19.4.1832

16. Barend Elardus Erasmus *20.7.1834

Het Cornelia Jacoba Susanna Erasmus (Kruger), c4d4 Sk inligting afgelaai.

Dankie vir die insette. Ek was by die 2 oceans waar my seun deelgeneem het vanuit Washington.
Ek het tred verloor met DJ Erasmus sedert ek enkele jare gelede vir 'n vriend daarna gekyk het.
Ek stem saam dat Bothma nie daar hoort nie.
Alex ek merk op dat jy van vroegste tye, goed ingelig is oor hierdie profiel en ek sal waardeer as jy asb die kuratorskap daarvan sal oorneem.
Groete
Daan

Dankie Daan, ek hoop julle het die tyd bymekaar geniet.

Groete

Alex

Showing all 9 posts

Create a free account or login to participate in this discussion