New South African Projects - All welcome to join

Started by Sharon Doubell on Sunday, March 11, 2018
Problem with this page?

Participants:

Showing all 24 posts

Thank You Sharon, I will go and browse there for our Du Toit lineage....

:-)

Hi Sharon,
Albei core profiles is grootjies van my aan moeders kant.
Willem van Wijk van Nederland is my 7th great g father.
in n ander lyn ook aan moederskant is
Roelof Adriaansz van Wijk my 8th g g father.
groete
Susan

Hello Susan. I've invited you to join both :-)

thanks Sharon

Interessant, almal kyk hoofsaaklik net na die "voorvaders"! Die "voormoeders" is bepalend vir die hoe die nageslag lyk!!!! Waar kom hulle vandaan????

Hello ,Christo DE JAGER Ja, ek is byvoorbeeld baie trots op my voor-MOEDER na wie ek vernoem is: Isabeau Elizabeth (Richarde) Jaubert!!!! Die vrou van Pierre Jaubert (Joubert) My ma was altyd so trots op haar Franse Hugenote voorvaders (Jouberts) en van kleins af moes ek hoor dat my vreemde naam eintlik 'n baie belangrike naam was! :)

Hi Christo
Excellent point
but these are surname projects and we live in a patriarchy.

We do have a project for Voormoeders, and also one for their DNA, but if you can think of other projects you think we should create, I'd be very happy to help you do it.

I am liking this idea, of Voor "Moeders, very much :-)
I was just reading up about the meaning of the name "Siesing VandeKaap:
written on an Ancestors Probate.

I had such a lovely History Lesson, which I hope will be added to the "Voor"Moeder" Project.

I think a lot of people can be informed.

It has 2 meanings

:-)

Thank you Sharon :-)

Dear Sharon again I thank you for creating the Projects Du Toit Genealogy, and because of my earlier comment, regarding the Du Toit lineage, a lovely Lady namely @Anelee De Wit, Annelee de Wit b1c1d6e8f7g1 has communicated with me in helping me with the Du Toit Lineage.

So also to you Anelee, I give great thanks for helping me, and if I may add that she travelled the Country to write these 3 books, if anyone is interested....
Die nageslag van Heinrich Bartholomeus Crous,
Die nageslag van Christoffel de Wit,
Die nageslag van Andreas Bester.
Die boeke is by GISA op Stellenbosch
It could be great help to the family's who needs to know more.
Dankie baie Anelee De Wit, jy is baie kosbaar, vir ons samelewing, dankie vir jou bydrae ook vir my.

Regards Gail

Baie dankie vir die mooi woorde. Ek so oud maak ook foute maar ek probeer help waar ek kan. Dit het my vanaf 2001 na my kleinkinders oorlede is gevat om al die goed te doen. Ek kon oor die hele land reis en almal besoek wat nog lewe en verder die Begraafplase besoek. Uit die argiewe moes ek navorsers betaal om die sterfkennisse uit te haal. Dit was voorwaar n liefdes taak opgedra aan Riaan en Dewaldt de Wit oorlede 11 Desember 2001 Lydenburg vloed. Ek help graag waar ek kan want ek weet hoe ek aan die begin gesukkel het. Kon nie eers n rekenaar werk nie. My maar self geleer. Dankie aan al die ander dierbare mense op Geni wat gereeld vir my help.
God grant me the serenity to accept the ancestors I cannot find, the courage to find the ones I can and the wisdom to document thoroughly. God bless you all. Annelee

Gaan kyk gerus na die webwerf "First Fifty Years Project of the Cape Colony". Waar alles vir baie van ons begin het!!!!

Isabeau, my moeder se tweed naam is ook Joubert. Hilletje Joubert Gresse; franse herkoms! Interessant!

Ek soek nog my voormoeder aan Bester kant. Al die jare was dit Anna Bock toe word dit Anna Hasselaar se kind en groot gemaak deur Andreas Bester en Anna. Lyk my ek het nie n voormoeder gehad nie en Casparus die oudste seun my lyn het erens uit die lug geval want hy is ook nie gedoop nie. Ds Andre Bester het sy ouers genoem as Andreas en Anna maar nou ja mense soek nog.

Ek soek na my OUMA Catharina Elizabeth Hester Sophia Louw gebore ERASMUS se
Vader. Ek weet ook nie wie my Oupa aan moederskant, se ouers was nie. Dit moet die Vader van PETRUS BENJAMIN BOUWER KLEYNHANS WEES. Al wat ek kan dink is dat sy 'n nooi Schutte was.

Annelee, First fifty projects of the Cape Colony gee onder SURNAME BESTER die volgende waar al die persone wat jy noem voorkom!!!
Bester
Andreas b. c 1700, d. 30 Oct 1752

Caspar b. b 22 Aug 1717

Casper b. b 22 Aug 1717

Jacobus b. c 1695

Christo, ek het dit so. Maar wat my pla is sy Ma. Is dit nou Bock of Hasselaar.Verder word die Pa as Jacobus Bester aangedui op geni en ek wil graag weet was hy die buite egtelike kind van Anna Haselaar en wie was Jacobus Bester en waar val hy uit die lug.

Anna Hasselaar se Boedel is MOOc8/16.12
3 Desember 1776
Inventaris van all Zodanige goederen als ab intestato metter dood zijn ontruijmd ende nagelaten door Anna Hasselaar ten voordeele van derzelver in onegt verwekte kinderen en hunn descendenten, met namen .
1. Casper Bester, de nagevlevene ses onmondige kinderen van wijlen haren zoon
Casper, Harmanus, Willem, Daniel, Elizabeth en Sara Bester. Dit maak sin dat Casper of Casparus die buite egtelike kind was van Anna Hasselaar maar wie is sy pa. Hoekom maak Andreas Bester en Anna Bock die kind groot en hy boer later op Kwartelrivier Riviersonderend. So hy is weg om op sy eie te boer.

Calling for help to create profiles for the 600 SA soldiers who drowned on SS Mendi in WWI:
Request to collaborate on: https://www.geni.com/projects/South-African-Soldiers-who-sank-with-...
All welcome. Even beginners :-)

Showing all 24 posts

Create a free account or login to participate in this discussion