Lucas Johannes, d9e6f2 - Lucas Johannes Erasmus f2 en sy suster Martha Susanna Erasmus f1

Started by Private User on Sunday, September 10, 2017
Problem with this page?

Participants:

  • Private User
    Geni member

Profiles Mentioned:

Tydens Lucas Johannes Erasmus se doop, NGK Smithfield 26 November 1848, is die moeder reeds oorlede. Volgens die SK van die vader, Lukas Albertus Theunis Johannes Erasmus E78 verklaar hy in sy testament van 8 April 1874 dat sy eerste twee kinders, Martha Susanna en Lukas Johannes, die kinders is van sy eerste vrou Elizabeth Johanna Jacobs. Heese dui die moeder van hierdie kinders aan as Fanny Elizabeth.

Create a free account or login to participate in this discussion