Schalk Willem Burger,
Jy is welkom om die numering te verander van f1 na f3.
Indien ek die numering bysit, is dit gewoonlik vanuit SAG of volgens SK's wat nie altyd die kinders wat reeds gesterf het, ingesluit het nie. Soos ek ander kinders vind wat vroeer gesterf het, pas ek maar die numering aan.
Groete,
Maryna