Hi Petrus
Op bladsy 313 van die "Kruger Familie van Suider-Afrika" gepubliseer deur Barry Kruger is daar 'n Stephanus Johannes (a3b4c1d2e1f1g3h1) gebore 30-8-1892 gedoop in GK Pretoria op 9-10-1892, Sy vader was Petrus Gerhardus (g3) gebore 16-1-1867 en gedoop te HGK Kroonstad op 23-6-1867 getroud met Hester Aletta SNYMAN
Vermoed dit kan dalk jou konneksie wees.
Sluit gerus aan by die faceboek groep KRUGER FAMILIEBOND
Kruger groete
Nantes