Carel Abraham Oosthuizen - Carel adam Oosthuizen

Started by Jacoleen Van der merwe on Friday, July 14, 2017
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

7/14/2017 at 8:38 AM

Hallo.

Ek is op die selfde oosthuizen soektog. Rn hierdie het as moontlike match ingekom.

My oupa groot het presies dieselfde inligting behalwe dat sy name Adam is. Hy het kind gehad Carel landman oosthuizen. Gebore1917. Dit is my oupa sy moeder was eerste vrou. Sy sterf 6 dae na sy geboorte. Sy was Catharina Elizabeth nee landman. Ek sien Evert potgieter het as getuie geteken op haar sterfte sertifikaat. Ons is egter nog opsoek na haar graf. Die sertifikaan se brakfontein. Miskien kan jy help. EVERT HET BRAKFONTEIN BESIT.

GROETE JACOLEEN VD merwe

Create a free account or login to participate in this discussion