Pieter Moolman, SV/PROG - Possible incorrec t parents and d.o.b.

Started by Private on Wednesday, April 19, 2017
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

Showing all 10 posts

Please read this discussion regarding the d.o.b. and parents of the prog.
https://www.geni.com/threads/6000000057636898877

Judi

ek kry: "Unable to view the requested message." op hierdie boodskap

As ek na die laaste link kyk, dan lyk dit of sy ouers:

(2) 31 Oktober 1715, seun van Joannis Meulemans en Anna de Noville. Peetvader Petrus Loonbeeck. Peetmoeder Elizabeth Tilcaerts.

was...

ook sy eerste seun is Johannes?

maar johannes kan natuurlik ook agter sy vrou se pa wees

Coenraadt, dit is 'n interessante bron maar ek kry nie enige van die inskrywings vir 'n Pieter (85 sulkes!!), Noville, 1715, of Pettens (vlgs Geni) nie...Wat moet mens met die bron maak?

https://www.geni.com/discussions/169338?msg=1156923 is it possible to combine this two discussions ?

https://www.stamouers.com/stamouers/k-to-m/339-moolman-pieter

“Die ouers van Petrus Meuleman,stamvader, is Joannis Meulemans en Anna Denonville. Hulle was getroud te Bierbeek op 7 Februarie 1708. Petrus is gebore op 30 0ktober en gedoop 31 Oktober 1715 Anna is gebore ca 1680 te Bierbeek en het gesterf op 12Junie 1753.

Showing all 10 posts

Create a free account or login to participate in this discussion