David Jacobus Viljoen b3c4d11e2 - Ouers van David Jacobus Viljoen.

Started by Theresa Jansen on Monday, March 27, 2017
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

Showing all 2 posts

Volgens my rekorts is David Jacobus Viljoen gedoop 15 Oktober 1780 en sy ouers was Albertus Viljoen en Anna Elizabeth Grootschel en nie Johanna Elizabeth Griesel nie. Kan jy vir my kyk? Baie dankie...!

Grootschel het Griesel geword in die algemeen gebruikte SA vanne.

Maar ek kyk more vir jou hoor.

Judi

Showing all 2 posts

Create a free account or login to participate in this discussion