Het iemand dalk bewyse dat bogenoemde getroud was met Martha Johanna Nel? Volgens sy SK was hy in 1830 gebore. Hy het ook kinderloos gesterf.