@ Die opskrif van hierdie blad is verwarrend aangesien Piet retief nie by Bloedrivier was nie en die inhoud van die blad eerder oor Louis Tregardt gaan wat by die Delagoabaai Trek inpas/
Kan 'n aparte blad vir Piet Retief en die slagoffers van die Moord geopen word?
Hieronder 'n skakel wat bygevoeg kan word:
http://www.afrikanergeskiedenis.co.za/groot-trek/
Groete
David de Klerk mdavid@artslink.co.za