Ek stem saam, Judi! Heeltemal teveel, 'n hele kraaines vol kinders! Ek sal graag help om dit te probeer uitsorteer. My navorsing het opgehou by Martha Levina Maria van Wyk, my ouma grootjie, wat met TJD de Bruin getroud is.
Sal die stawende dokumente wat ek het deur die loop van die naweek aangeheg.
Groete,
Louise