Voorlopige Kommentaar op twee Genesis-dokumente (Sien die skakels in hierdie Projek)

Started by Piet Retief Venter on Tuesday, March 17, 2015
Problem with this page?

Participants:

Related Projects:

Showing all 2 posts
3/17/2015 at 12:05 PM

Ek vind die twee dokumente baie interessant. Ek kan, met respek, nie saamstem met alles wat daarin staan nie, en sal graag mettertyd, as ek alles mooi oordink het, breedvoerig daarop kommentaar wil lewer. Ek dink dat ons 'n probleem het dat ons nie direkte getuienis het oor Hendrik Venter se ware herkoms nie, en dat ons onsself grootliks moet verlaat op 'omstandigheidsgetuienis'. Mens wil seker wees dat jy die korrekte konklusies uit sulke 'omstandigheidsgetuienis' maak. Ons soeke is immers na die waarheid betreffende ons stamvader en sy voorsate. Ons wil ook ons argumente ad rem hou - ter sake, dus.

Showing all 2 posts

Create a free account or login to participate in this discussion