Van waar kom die b7? Volgens die Geslagsregister van Ou Kaapse Families II is Hendrik b6? Nou weet ek daardie bron is vol gate en foute - net nuuskierig waar julle die ekstra kind vandaan het.
Gegroet
PS Jammer, maar ek kan om een of ander rede nie 'n nuwe bespreking begin nie.