Wynand Nortier - Age difference

Started by Susanna Hendrina Elisa de Bruyn, h2i9j1 on Saturday, November 22, 2014
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

Hi Juds
Wil net onder jou aandag bring dat Wynand en sy ma 'n enorme ouderdoms verskil het. As jy kyk na sy broers en susters, hulle is almal in die 1730's gebore en hy in 1784. Sy is in 1708 gebore , gee ons 'n ouderdoms verskil van 75 jare.
:)

Create a free account or login to participate in this discussion